Carlswald Akkommodasie by Feel-at-Home Hilltop Loft HT22 | LekkeSlaap
+21
+21

Feel-at-Home Hilltop Loft HT22

Selfsorg
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Looperweg 856, Erand AH , Midrand , 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Feel-at-Home Hilltop Loft HT22 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Midrand. Die kompleks is oorkant die Carlswald Lifestyle-winkelsentrum en naby restaurante in die area.

Dié enkelwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 1 solderkamer, 1 badkamer en 'n oopplanleefarea. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ingeboude stoof, oond, wasmasjien en ander toebehore.

Die leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n klein, privaat balkon. Die kompleks het 'n gemeenskaplike klubhuis met 'n swembad, braaigeriewe en toegewese onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Die kompleks is 5 km vanaf Gallagher Konvensiesentrum en Midrand Konferensiesentrum, 6 km vanaf Mall of Africa en sowat 35 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Feel-at-Home Hilltop Loft HT22 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Looperweg 856, Erand AH , Midrand , 1682, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Looperweg 856, Erand AH , Midrand , 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543b4681e0b0bd1c87ba19cacfa8afb2e4bd9caaf6f09bbd5b5af2517cb24e5979ba47b48dfd270ab3adcec8ed90251ef145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (plek vir 2) 856 Looper Road Erand AH 1682 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.980281 28.116993
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za