Carlswald Akkommodasie by Feel-at-Home Hilltop Loft HT58 | LekkeSlaap
+14
+14

Feel-at-Home Hilltop Loft HT58

Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Looperweg 856, Erand AH , Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Feel-at-Home Hilltop Loft HT58 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Midrand. Die kompleks is oorkant die Carlswald Lifestyle Inkopiesentrum en naby restaurante in die area.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 solder-slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ingeboude oond en 'n stoof toegerus.

Die leefarea langs die kombuis het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n klein, privaat balkon. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike klubhuis met 'n swembad, braaigeriewe en onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Die kompleks is 5 km vanaf die Midrand Gautrein Stasie, Gallagher Konferensiesentrum, 6 km vanaf die Mall of Africa en ongeveer 35 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Feel-at-Home Hilltop Loft HT58 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Looperweg 856, Erand AH , Midrand, 1682, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Looperweg 856, Erand AH , Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5258c937d0c9807ffcd41e2b6d657b5c78ef7f3c47c2009dec76a82b7ad594734584af3ed6f468b52851c73865b0d3cbca19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 856 Looper Road Erand AH 1682 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.980281 28.116993
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za