Pretoria-Oos Akkommodasie by Feel-at-Home The Blyde 707 | LekkeSlaap
+21
+21

Feel-at-Home The Blyde 707

Selfsorg
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronkhorstspruit-weg, The Blyde Riverwalk Landgoed, Willow Park Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Feel-at-Home The Blyde 707 is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in Pretoria-Oos. Gaste het toegang to al die geriewe op die landgoed.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis het al die nodige toebehore om maaltye te kook. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon.

Daar is veilige parkeerplek en die landgoed spog met 'n kinderswembad en 'n strandmeer wat enig in sy soort is waar gaste kan swem, kajakvaart, roeiplankry en seilvaart. Daar is ook 'n Camelot Spa, 'n kinderspeelarea, 'n filmteater, 'n speletjieskamer, 'n waskamer, 'n klein sportveld, restaurante en muurbalbane.

Die landgoed is 10 km vanaf verskeie besienswaardighede, 21 km vanaf Pretoria se middestad en ongeveer 63,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Feel-at-Home The Blyde 707 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bronkhorstspruit-weg, The Blyde Riverwalk Landgoed, Willow Park Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronkhorstspruit-weg, The Blyde Riverwalk Landgoed, Willow Park Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32bab9f3a6178bf512576cb1380ea5a008f303dfc13037ba0644ca202eab28bac3ede30e4e28354cce3c859253f89ab2bfdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 3) Bronkhorstspruit Road, The Blyde Riverwalk Estate Willow Park Manor 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.758179377905 28.375382906746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za