LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Felsenblick Self-Catering | LekkeSlaap
+25

Felsenblick Self-Catering

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gutsche-straat 8, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Felsenblick Self-catering is in 'n stil, veilige area aan die oostekant van Windhoek geleë. Die middestad is 'n kort entjie se ry weg, en die bekende Joe's Beerhouse en 'n klein winkelsentrum is ook nabygeleë. Felsenblick Self Catering is geskik vir sakereisigers en vakansieganers, hetsy vir 1 nag of 'n aantal weke.

Verblyf word in 2 woonstelle gebied wat vir selfsorg toegerus is. Elke woonstel het 'n ruim kombuis, 'n leefarea en 'n groot terras met 'n pragtige uitsig op die Erosberge en Erosvallei.

Geriewe sluit 'n satelliet-TV, gratis WiFi, 'n wasgoeddiens en 'n gemeenskaplike swembad in. Daar is 'n skoonmaakdiens van Maandag tot Vrydag. Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Felsenblick Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Gutsche-straat 8, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Felsenblick Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gutsche-straat 8, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf93c9d3bc685bbed8d2acd4173843cd3a7473a2a6e216637d966a67b7f974ab2a5b0955117a7c06c45b17c5ab36cfb5a1244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 8 Gutsche Street Klein Windhoek 0000 Khomas 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.550222072662 17.097679473958
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!