Ferdi-Sue Accommodation
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ferdi-Sue Accommodation is by die Breederiviermond in Witsand geleë en bied basiese en gerieflike akkommodasie aan gaste.
Daar is 3 volledig toegeruste selfsorgwoonstelle wat na aan die see is, maar ongelukkig nie see-uitsigte het nie. Die 3 selfsorgwoonstelle het slaapplek vir 1 tot 13 gaste. Dit is stapafstand vanaf die swemstrand. Elke eenheid het 1 of 2 slaapkamers, 1 of 2 badkamers met storte, en sy eie braai-area.
Besoekers kan walviskyk, vanaf Julie tot November, en verskeie ander doendinge aanpak soos riviervaarte, 4x4-roetes, visvang, fietsry, swem, seilplankry, vlieërbranderry en voëlkyk.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jacobus Ferdinand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Jaar gelys 10
Ligging
- Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Ferdi-Sue Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom