LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fern Cottages | LekkeSlaap
+19

Fern Cottages

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 11 April 2021

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Laan 259a, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 R420 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fern Cottages bied selfsorgverblyf in Ferndale, Randburg en is ideaal vir sakereisigers, studente of ’n paartjie wat die area besoek.

Die kothuise is in 'n boomryke tuin en het privaat ingange en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die eenhede het enkelbeddens wat as koninggrootte-beddens opgemaak kan word op versoek en daar is en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elk van die kothuise het 'n privaat kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuise het nie TV nie, maar onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Onderdakparkeerplek is agter ’n elektriese hek beskikbaar vir 1 voertuig per eenheid en die eiendom is omhein met ’n elektriese heining en beveilig met 24 uur-sekuriteitsreaksie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die eienaars woon op die perseel, maar gaste sal privaatheid hê.

Fern Cottages is 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante en 7 km vanaf Sandton City.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pine Laan 259a, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R420
per nag (plek vir 4)
was R600
Vanaf R420
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Laan 259a, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53143ce2240067745e771fead94d84db137e50666de15643d7f055dd9614c0dfaee61cbba0363febc00b9dc6c2367b1634a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R420  per nag (plek vir 4) 259a Pine Avenue Ferndale 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.098153409351 27.994556260425
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!