LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fern on Cork | LekkeSlaap
+57

Fern on Cork

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cork-laan 349, Randburg, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R450 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Fern on Cork bied gedeelde selfsorgverblyf in 'n gastehuis in 'n kompleks in Ferndale, Randburg aan. Dit het maklike toegang tot die N1-hoofweg en plaaslike geriewe.

Die gerieflike verblyf beskik oor 3 gastekamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie kamer het 'n balkon en is toegerus met 'n TV wat volledige DStv-kanale het.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is 'n ateljeekamer met 'n enkelbed en lessenaar. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad het.

Al die kamers het gratis WiFi.

Gemeenskaplike geriewe in die gastehuis sluit 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, -sitarea, -eetarea, 'n stoep, braai en boma-area in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied toegang tot Ferndale on Republic- en Cresta inkopiesentrums. Deur net 'n entjie verder te ry kan gaste besienswaardighede soos Wieg van die Mensdom, Magaliesburg, die Waterberge en Sun City, besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Fern on Cork
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cork-laan 349, Randburg, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Fern on Cork het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cork-laan 349, Randburg, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6be08ff8f5aef26bcb9fc97d21aaa69f52e054ec1ec9946801d3d0af07e7004820ed85993eb0f14d5bc17dbe9c297bbc3e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 349 Cork Avenue Randburg 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.088206498348 27.988504860119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!