Ferndale Lodge - Constantia

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % off

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras
'n Sekuriteitsdeposito is betaalbaar om alle partye te beskerm teen skade en verlies. Betaalopsies sluit die volgende in:

1. Jou kredietkaartbesonderhede word versoek wanneer jy inklok. Ons sal die volgende besonderhede vereis:
- kredietkaartnommer
- vervaldatum
- die laaste drie nommers op die agterkant van die kaart (CVV)
of
2. R2500-deposito. Die deposito word onmiddellik terugbetaal nadat die huis deurgegaan en alles in orde gevind is na jou vertrek.

Daar is geriewe vir diegene wat met kleintjies toer. Doen asb. navrae vir meer inligting:
- Babastoel
- Bababad
- Reiswieg
- Buidel
- Speelgoed
- Monitor
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Ferndale Lodge - Constantia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 700 per nag (vir 10 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za