Ferndale Akkommodasie by Ferndale Lodge | LekkeSlaap
+14
+14

Ferndale Lodge

  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-laan 387, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ferndale Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Ferndale, 'n voorstad in Johannesburg. Dié lodge is naby belangrike sake- en vermaakkerns soos Randburg, Sandton, Monte Casino, die Dome, Fourways en Cresta.

Verblyf word aangebied in 7 en suite-gastekamers, wat elkeen tot 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is 'n TV, asook koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n patio-ingang en braaigeriewe.

Die lodge word omring deur pragtige tuine en daar is 'n swembad. Genoeg veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 10 resensies vir Ferndale Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • York-laan 387, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Ferndale Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-laan 387, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MDE2Mzg4LTE1MzMtNDlhZi05NDdjLTFmZWQ0MGI3Yzc3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 387 York Avenue Ferndale 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -26.0840381 27.9947395
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za