LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ferndale Lodge | LekkeSlaap
+14

Ferndale Lodge

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 13 resensies vir Ferndale Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Ruan V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ruan V
Gesin met klein kinders

Nie gekry wat adverteer was nie.

Die bespreking wys B&B, maar met aankoms was ons ingelig daar is nie ontbyt ingesluit nie. Tweedens was daar geen warm water gewees nie. Die gebou kort ook bietjie instandinghouding, Die foto's op die webtuiste is seker 3 - 4 jaar terug geneem en mens kan 'n duidelike verskil sien. Die kamers was darem skoon en netjies. Ek sal nie Fernadel Lodge sommer aan iemand aanbeveel nie. Betaal eerder die R200 - R300 meer en bly by een van die ander gastehuise in die area.

Adelaide K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide K
Saam met vriende

It was an amazing stay.

The place was great, safety is in check and the service was good.

Adrie D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie D
Gesin met klein kinders

Everything was neat and tidy and clean!

We slept very comfortably, there was safe parking. Good value for money!

Ferndale Lodge's terugvoer

Thank you so much for the feedback.

Ferndale Lodge
Cally D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cally D
Saam met vriende

Moet nie op die foto's staat maak nie.

Foto's lyk glad nie soos bestemming nie. Swembad was grasgroen en vol alge. Toe ons vra of die swembad skoon gemaak kan word, toe word daar vir ons gesê ons sal nie kan swem die naweek nie. Die tuin self was ook nie wat wonders nie. Gras ook nie na gekyk nie, en al die mooi bome in die foto's is nie meer daar nie. Die huis se verf dop binne en buite af. Die yskaste was af en het sleg geruik toe ons daar aan kom. Ek het die gevoel gekry dat daar nie na die perseel gekyk word nie. Al ons foto's het 'n teleurstellende agtergrond. As jy 'n mooi of romantiese wegbreek soek, sou ek nie Ferndale Lodge aanbeveel nie.

Susan B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met klein kinders

A home away from home, but better!

A perfect venue for our weekend getaway. Close to family and friends and the nearby Ferndale Shopping Centre. A friendly and accommodating hostess and staff, and a comfortable room with every necessary commodity. A beautiful view from our bedroom of a tranquil, well-kept garden and a delicious breakfast to kick-start our day. Thank you Rishuna and Isabella!

Ferndale Lodge's terugvoer

Dear Susan,

Thank you for the feedback. We were excited to host you as our guest. Your grandson is so adorable so please always bring him along when you visit us again. You are welcome to stay with us anytime.

Regards,
Ferndale Lodge

Ferndale Lodge
Christien M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christien M
Saam met vriende

Glad nie kamers wat geadverteer is nie.

Losstaande kamers aan die huis. Meer vir skoolgroepe. Het ablusieblok ens.

Suzanne P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne P
Enkelreisiger

Teleurstellend.

Het goggas in badkamer gehad. Kamer het bedompig geruik. 'n Tyd vir ontbyt is nie toe ek ontvang is met my bespreek nie. Ek het al vir dieselfde prys in baie luukser en beter georganiseerde gastehuis geslaap met min of meer dieselfde tipe ligging.

Louret V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret V

Gasvry, netjies en skoon.

Definitief waarde vir geld! Vooraankomsdiens was uitstekend!

Cindy S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy S
Gesin met tieners

Baie lekker ontbyt.

Netjies en gerieflik geleë vir Ticketpro Dome-oornag. Baie lekker ontbyt.

Janet M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet M
Besigheidsreis

Very clean, friendly and helpful staff. Great breakfast.

It's great for relaxing.

Patrick G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick G

Pleasant setup with friendly staff.

My sporting group was extremely impressed by the setting at Ferndale Lodge. The place is secure with a shopping village nearby.

Marietha S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietha S
Gesin met tieners

Very pleasant, quiet and friendly staff as well.

We enjoyed our stay as well as the breakfast. I'll go again.

Annemarie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie bekostigbare verblyf.

Sal enige tyd die verblyf aanbeveel vir ander. Skoon, bekostigbaar, vriendelike personeel wat baie tegemoetkomend is. Ligging voel ek is net nie baie positief nie.

Ferndale Lodge's terugvoer

Dear Annemarie,

Many thanks, we look forward to your return.

Regards,
Gordon

Ferndale Lodge
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-laan 387, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MDE2Mzg4LTE1MzMtNDlhZi05NDdjLTFmZWQ0MGI3Yzc3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 387 York Avenue Ferndale 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -26.0840381 27.9947395
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!