Ferreira Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ferreira Akkommodasie is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n woonbuurt in Bellville, Kaapstad geleë is.

Dié eenheid is apart op die eienaar se perseel en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste, en die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv, gratis WiFi en parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel in.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Tygervallei Winkelsentrum, Durbanville se wynroete, GrandWest Casino, Cool Runnings Toboggan-baan, Tafelberg en die Kaapse strande in.

Slaapplek

'n Bespreking by Ferreira Akkommodasie sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ferreira Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false