LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ferrox | LekkeSlaap
+28

Ferrox

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Ferrox
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mickey S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hele huis vir onsself.

Ons moes 45 min voor huis wag, want eienaars was nie tuis nie, maar Jean het baie groot verskoning gevra en weereens met ons vertrek verskoning gevra en kon sien sy bedoel dit. Het bakkie met vars vrugte gekry en melk en alles was vergewe! Lieflike, netjiese en ruim huis met pragtige uitsig. Alles wat mens nodig het is daar. Sal dit definitief aanbeveel.

Bianca V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Gesin met klein kinders

Gerieflik plekkie, baie netjies met alles wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly by Ferrox. Die plek is netjies, het alles wat mens nodig het. Die kamers en badkamers is lekker ruim. Die skottelgoedwasser en wasmasjien maak dit regtig gerieflik. Die erf is ook lekker ruim en veilig wat baie goed is veral vir kleiner kinders. Ons was ook so gelukkig om van die WiFi te kon gebruik maak wat regtig baie waardeer was. Dit is nie naby aan die strand nie, maar dit was vir ons lekker rustig omdat dit in die residensiële area is. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Bernice S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat jy nodig het.

Blomme en vrugte met ontvangs, baie waardeer.

Chris P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Besigheidsreis

This unit is perfect for a quadriplegic.

The shower is nice and big and open and the toilet is the perfect height and size for a traveling commode. The bathroom is nice and big and has lots of space to move. The unit is nice and warm and very comfortable. Nice big bedrooms! The owners also checked in with us a few times to check if we are happy and if everything was OK and if we needed anything. We would definitely stay there again

Ferrox's terugvoer

Goeie dag Chris, ons waardeur julle terugvoering. Aangesien julle gevra het om n additionele aand oorgebly het, het ons geglo dat alles in orde was, soos julle aan ons oorgedra het tydens julle verblyf.

Wat julle 2 obserwasies betref:
1. die harde mattrasse - die matrasse is gemiddelde matrasse en ons sou dit met graagte vervang het vir julle indien julle dit tydens julle verblyf genoem het. Ons waardeur enige terugvoering tydens die verblyf sodat ons onmiddelik daaraan kan aandag gee.
2. wat die spieel bokant die wasbak betref - die spieel kan nie bo die waskak wees nie aangesien daar n venster is, wat aangename lig en lug inlaat. Die groot spieel in die badkamer is laag en "getilt" sodat dit rolstoelvriendelik is.

Ons waardeur regtig enige terugvoering, positief of negatief, terwyl ons gaste by Ferrox is. Ons is dan in staat om onmiddelik te reageer op ons gaste se terugvoering.

Soos u genoem het, dit is een van die baie skaars ten volle rolstoelvriendelike vakansie akkommodasie en dat julle sal definitief weer van Ferrox sal wil gebruik maak.

Ons hoop om julle weer terug te sien vir nog n aangename paar dae.

Groetnis.

Ferrox

Ferrox
Bennie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende voorbeeld van waarde vir geld.

Kon nie vir beter vra. Gasvry, skoon, geskik vir gaste met gestremdhede. Ek beveel dit aan en sal enige tyd weer hiervan gebruik maak.

Sarita M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik! Vriendelik, gasvry en privaat.

Sal dit vir almal aanbeveel! Dis awesome!

Loren F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren F
Gesin met klein kinders

Dit was baie gerieflik.

Baie lieflike mense! Verblyf was netjies en gemaklik met fantastic view, foto's op website doen plek nie justice. Sal definitief weer besoek.

Lorraine R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en gerieflike verblyf.

Vriendelike en effektiewe gasvrou en baie skoon en gerieflike verblyf met 'n mooi see-uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely and convenient stay.

Friendly efficient hostess and very clean comfortable accommodation with a beautiful sea view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sven H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sven H
Gesin met tieners

Gerieflik ingerig.

Bietjie ver van see maar andersins baie netjiese en gerieflike verblyf.

Wanda C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda C

Verwagtinge oortref.

Die eenheid is ruim, netjies en baie skoon. 3 slaapkamers met 2 badkamers. Jean en haar man is baie gasvry en Jean het verras met klein goedjies soos vars blomme, vrugte, koffie, tee en beskuit. Die foto's op die webtuiste laat nie reg geskied aan die eenheid nie! Die kamers is besonders ruim met baie ingeboude kaste. Privaat stoepie, braai, selfs privaat afstandbeheerde hek vir ingang. Die tuin is om van te droom en daar is 'n see-uitsig! Hierdie is 'n 10/10 en ons sal dit ten minste 3 keer 'n jaar gebruik vir familie wat kom kuier.

James S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

We had a great stay at Ferrox, Jean was very helpful. Everything was in its place. Very good experience.

Chadwell K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadwell K
Saam met vriende

Would visit again at any given time.

Was a perfect getaway time.

Gerald J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald J
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Baie goed geleë.

Baie mooi plek. Baie mooi uitsig. Baie goeie diens ontvang. Sal weer daar bly.

Nicolene E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E
Saam met vriende

Kon nie vir beter vra nie.

Ferrox he alles waarvoor jy kan vra. Jean, die eienaar, doen regtig baie moeite om seker te maak daar word in al jou behoeftes voorsien. Dankie vir 'n wonderlike vakansie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Couldn't ask for better.

Ferrox has all you could ask for. Very neat and tidy. Had a wonderful time. Jean the owner is really going out of her way to make sure all your needs are catered for. Thanks for a wonderful holiday.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jeanette V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Gesin met tieners

Lieflike ruim plek met 'n ongelooflike see uitsig!

Jean, baie dankie vir jou gasvryheid, ons het dit baie geniet by Ferrox. Die plek is presies soos die fotos, baie ruim, netjies met alles wat jy sou benodig. Lieflike see uitsig, ons sal definitief weer terugkom.

Marzanne C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Jean is die mees vriendelike en behulpsame persoon ooit. Die plek is baie groot en perfek vir 'n gesin met kinders of meer as een paartjie. En dit is toegerus met meer as net die nodige. Ons sal Ferrox enige tyd aanbeveel, en sal definitief weer teruggaan vir 'n wegbreek.

Patrick J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

We had a wonderful weekend in Dana Bay its was amazing.

Mike D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en baie rustig.

Lekker gekuier en ook goed gerus.

Rikki P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikki P

Een van die beste oornagplekke wat ons al by was.

Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.

Beatrice S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice S
Saam met vriende

The place is nice for holiday.

Please see our rating.

Johann F - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en beslis die moeite en geld werd.

Die akkommodasie is meer as bevredigend en beslis die geld en moeite werd. Die woning met al sy toebehore is uiters netjies en baie gerieflik. Die enigste negatiewe punt wat wel uitgelig kan word, is die parkeerruimte by die afdak. Dit is nogal ongerieflik om met 'n groot motor om te draai om die erf te kan verlaat.

Pieter S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met vriende

Fantasties - alles wat jy nodig het.

Ons het onlangs by Ferrox gebly. Van begin tot einde is ons op die hande gedra. Dit is lekker privaat en jy het alles wat jy nodig het. Sal beslis weer gaan. Goeie waarde vir geld.

Ciskia H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciskia H
Enkelreisiger

Friendly hosts, clean and neat, everything you need.

Thank you to Andre and his wife. They were very friendly, helpful and accommodating. I really enjoyed my stay at Ferrox and will recommend it to anyone interested to visit Danabaai/Mosselbaai. There is everything you need and more, it's clean, well maintained and comfortable. I will most definitely go back there if I am visiting that area again in the future.

Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: A. Ferrox-straat 101, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5Njg3NGQ4LTkxNTAtNGJjMC05ODY1LWRiYWQ1Y2ZhZGQ1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 6 persone) 23 5 1 5 101 A.Ferrox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.198559191957 22.04037512639
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!