Festina Lente

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Festina Lente is in die noordelike voorstad van Hurlingham, in Sandton geleë. Dié voorstad is net 2 km vanaf die gewilde Sandton City winkelsentrum en is maklik bereikbaar via William Nicol-rylaan en Sandton-rylaan.

Verblyf beskik oor 7 eenhede en bied slaapplek aan 15 gaste. Elke eenheid het 'n TV met DStv, lessenaar, stoel, elektriese kluis, yskassie, WiFi, baggasierak en 'n haardroër.

Gaste het toegang tot winkelsentrums, sypaadjie-kafees en heerlike restaurante. Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos staptoere in Sandton wat die geskiedenis in 8 tale meedeel en nie minder as 29 landmerke besoek nie. Daar is ook 'n voëlbewarea en verskeie kunsgalerye.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Festina Lente gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R925 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false