10% af Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Dan Pienaar Akkommodasie by Fever Tree Cottage Self-catering | LekkeSlaap
+19
+19

Fever Tree Cottage Self-catering

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R690 R621 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fever Tree Cottage is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in Dan Pienaar Rif. Dié eenheid skuil in 'n stil, veilige straat in en is ideaal vir sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Fever Tree Cottage is sentraal geleë ten opsigte van winkelsentrums soos Loch Logan Waterfront en Preller Plein, asook verskeie skole soos Hoër Meisieskool Oranje, Laerskool Willem Postma en Hoërskool Sentraal.

Die eenheid het 'n privaat ingang en binnehoffie. Daar is 'n dubbelbed, 'n kombuisie wat ten volle toegerus is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n yskas. Die badkamer het 'n stort, wasbak, en toilet.

Die eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv Compact, gratis WiFi en 'n alarmstelsel. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Fever Tree Cottage Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Fever Tree Cottage Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Fever Tree Cottage Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R690
Vanaf R621
per nag (vir 2 persone)
was R690
Vanaf R621
per nag (vir 2 persone)
was R690
Vanaf R621
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz6E7PEfnncya8loNCIMbKcyFR4jpVQFnmHChvpcNlX64t2BJwA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R690, nou Vanaf R621  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 9 Kaptein Goodman Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.09519 26.2119399
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za