Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fever Tree Suite

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Fever Tree Suite
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sandra D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Enkelreisiger

Comfortable.

Perfect and comfortable and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deborah A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very pleasant stay with a lovely host, and we will definitely stay again.

It was very nice. The bathroom is huge; we just needed one more bath sheet as there was only one, and there were two of us. Also, can the host provide normal tea, not just Rooibos tea bags, please, and some sweeteners, not just sugar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Deborah, I am glad you enjoyed your stay. We always provide two bath sheets, as well as two bath towels and face towels. The tea, coffee, milk and sugar are complimentary as we have self-catering units.

Fever Tree Suite
Lara S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara S
Enkelreisiger

Relaxing, central, friendly host.

Such a wonderful stay. I stayed here and got ready for my wedding. The host was very accommodating, the guesthouse was very central, beautifully decorated and well-maintained. We had such a wonderful, relaxing stay here and would recommend the guesthouse to anybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Was great to have Lara and her bridal party. They were awesome guests.

Fever Tree Suite
Hermien L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien L
Enkelreisiger

Aangename, veilige, netjiese verblyf wat goed geleë is.

Die verblyf het aan alle verwagtinge voldoen en Nadia is ‘n baie goeie gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Dankie Hermien, hoop om jou binnekort weer te sien.

Fever Tree Suite
Hanti K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti K
Enkelreisiger

Die suite is buitengewoon ruim met luukse meubilering.

Die tuin is 'n lushof om deur te stap na 'n privaat ingangsportaal wat toegang verleen na die suite op die grondvloer. Daars is veilige parkering en doeltreffende sekuriteit. Dit was 'n groot bederf om nie deur beurtkrag geaffekteer te wees nie a.g.v. sonkrag. Die huis is geleë in 'n stil straat en naby genoeg aan winkels en restaurante. Die suite self is voldoende toegerus vir kort of medium-lengte verblyf. Ek kon maklik met Nadia kommunikeer en sy was uiters behulpsaam en tegemoetkomend tydens 'n persoonlike krisis. 'n Lekker blyplek voorwaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, comfortable room with a nice view, had everything we needed, large modern bathroom.

The reception was professional. We enjoyed the filter coffee and fresh milk in our room. There are plenty good restaurants in close proximity. Access to the N1 freeway was easy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Erik, it was great to have you. Hope to see you soon.

Fever Tree Suite
Alida M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het die gevoel gekry dat Fever Tree meer gemik is op sakereisigers, maar vir die koste was dit heeltemal goed. Dis 'n baie lekker ruim kamer met baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Alida, ons hoop ons sien julle gou weer. My mark is maar baie besigheids mense aangesien min mense Johanesburg besoek vir vakansie.

Fever Tree Suite
Pine P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim kamer en ruim badkamer.

Die kamer is 'n bietjie lig gedurende die nag agv sekuriteitslig by motorhuis wat op die groot skuifdeur skyn of dalk block out gordyne kan dalk werk - net 'n voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Pine, dit was wonderlik om jou en jou vrou as gaste te hê. Ek is jammer die lig het jou gepla. Jy moes dit onder my aandag gebring het dan sou ek die lig afgesit het. Dit is ‘n lig wat die pad kamer toe verlig. Ek is so bang iemand val in die nag daar.

Fever Tree Suite
Delia B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia B
Besigheidsreis

Nothing was too much trouble. Everything was clean and neat. Nadia is an amazing host. We will definitely be back.

Excellent service. Fantastic atmosphere! So clean!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

It was lovely to have you and your sister. Looking forward to seeing you next time.

Fever Tree Suite
Zakheni M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zakheni M
Enkelreisiger

Excellent.

Excellent service, will come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Hi Zakheni,

Hope to see you soon.

Fever Tree Suite
Lanie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lanie B
Enkelreisiger

Salig. Rustig. Netjies.

Heerlik gebly. Baie rustige buurt. Naby die meeste winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Lanie, ons is bly jy het lekker gebly. Hoop om jou weer te sien.

Fever Tree Suite
Warren D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

We booked in on Saturday afternoon, left on Sunday morning arrived back on Sunday afternoon and the room had not been made up! A big let down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

My sincere apologies. We have a no cleaning policy over weekends unless requested. I am sorry that this was not communicated to you. We would love to host you again and correct your experience.

Fever Tree Suite
Dave F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totally adequate.

Nothing more to add.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

It was great having you and hope to see you again.

Fever Tree Suite
Graham B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B
Enkelreisiger

All went as I had planned.

Nadia made the whole process smooth and stressless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

It was so great to have you. Hope to see you again.

Fever Tree Suite
Jacques P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Besigheidsreis

Fantastiese ruim kamer, netjies en luuks.

Sal beslis weer hier oornag as ek in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Dankie Jacques, ons sien uit dat jy weer by ons kom bly.

Fever Tree Suite
Albert H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel of ons baie vêr van die stad se gejaag af was. Die rustigheid en stilte was wonderlik.

Ons het so lekker gebly. Nadia was so gasvry. Ons ontmoet by die hek, deur die eenheid gevat en als gewys en ons so tuis laat voel. Dit het gevoel of ons by familie kuier. Die mooiste huis en tuin en glo my, dit het werklik gevoel of ons op 'n vêr afgeleë plek was. Die stilte, die mooi tuin, die rustigheid was wat ons nodig gehad het. Die plek is pragtig en ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Fever Tree Suite
Hillegard H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillegard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Dankie, ons sien uit dat jy weer hier by ons bespreek.

Fever Tree Suite
Luscious S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luscious S

Pleasant stay I had.

Pleasant host and very quiet place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Looking forward to hosting you again

Fever Tree Suite
Arend E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend E
Besigheidsreis

Netjies en privaat.

Veilige en gerieflike ligging vir werksverblyf. Die privaatheid en netheid en diens is waarvoor ek gesoek het. Sal dit weer gebruik as werksverblyf in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Kom bly gerus weer hier wanneer jy in die area is.

Fever Tree Suite
Darryl S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl S
Besigheidsreis

Perfect.

Proper people, professional hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fever Tree Suite se terugvoer

Hope to see you soon.

Fever Tree Suite
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Imbuiastraat 68, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395be56f8f6edafe48c78e326880d220fe95ad8f92db603d4fedf7363aa40b4b68e6dc8ea215d863858b5e888774fb976261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 68 Imbuia Street Northcliff 2115 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.15169 27.9487