Ficksburg Akkommodasie by Ficksburg Country Kothuis | LekkeSlaap
+8
+8

Ficksburg Country Kothuis

B&B
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: McCabe-straat 2, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welkom by Ficksburg Country Cottage, 'n hemel van rustigheid waar gaste uitstaande gasvryheid en persoonlike diens kan geniet.

Daar is 6 gerieflike kamers met en suite-badkamers. Die privaat kamers is 'n entjie van die huis af. Ander geriewe sluit 'n swembad, sauna en braaigeriewe in. Veilige parkeerplek word voorsien sodat jy sag kan slaap.

Heerlike ontbyte en kookkuns word in die eetkamer bedien of op die terras onder 'n grasdak. Aandete is op versoek beskikbaar. Ons het 'n ruim lapa met kombuis, groot TV en 'n braai vir selfsorg.

Ficksburg grens aan Lesotho en 'n uitstappie na die Katsedam is 'n móét. Die natuurskoon is onbeskryflik. (Die pad is in 'n goeie toestand, geskik vir enige voertuig. Onthou om jou paspoort saam te bring.

Die Kersie-Jazzfees is in November, bespreek lank voor die tyd om telleurstelling te voorkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Ficksburg Country Kothuis
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • McCabe-straat 2, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Ficksburg Country Kothuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: McCabe-straat 2, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzYTJhOTE0LTEyNGItNDdkYS1iNWRhLTU4MzdiYjBjYzk5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 2 McCabe Street Ficksburg 9730 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -28.875694444444 27.869972222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za