Randburg Akkommodasie by Fifteen On Fairway Luxury Suite | LekkeSlaap
+11
+11

Fifteen On Fairway Luxury Suite

  • Vanaf R1 600 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairway-rylaan 15, Randpark, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fifteen on Fairway bied gerieflike B&B-verblyf in 'n luukse, smaakvol versierde suite in Randpark in Randburg. Ons is stapafstand van die Randpark Gholfklub af en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Driekwartbed kan voorsien word indien nodig. Handdoeke, japonne, pantoffels en Charlotte Rhys-toiletware word voorsien. Die suite het ook 'n private eetkamer, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en 'n Nespresso-koffiemasjien en die sitkamer het 'n TV met DStv.

Daar is ook 'n private kantoor met 'n drukker, rekenaar en gratis WiFi. Die kamer word daagliks skoongemaak en gaste het die opsie van 'n kroegie op versoek. Komplimentêre gebottelde water word voorsien met aankoms en daar is verskeie bordspeletjies en boeke in die biblioteek beskikbaar op versoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Fifteen On Fairway Luxury Suite sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fifteen On Fairway Luxury Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Fairway-rylaan 15, Randpark, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Fifteen On Fairway Luxury Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairway-rylaan 15, Randpark, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZjUxZGMzLTYzZGYtNDY5NC1hZDU0LWRlYTFiMTFkMmU1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 3 persone) 1 5 1 5 15 Fairway Drive Randpark 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.114967015447 27.968128046627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za