Fifteen on Fifth

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fifteen on Fifth is 'n eksklusiewe villa met 4 slaapkamers in Selbone Park Gholflandgoed.

Die geteëlde oopplan-glashuis sluit 'n sit- en eetarea in. Die opvou-glasdeure kan oopgemaak word om 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan en dam in die verte ten toon te stel.

Die oop stoep lei vanaf die oopplan-area en beskik oor tuinmeubels en -stoele. Die stoep het ook 'n draagbare braai en Weber-braai waar gaste lekker kan kuier en ontspan.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n groot platskerm-TV. Dit vloei na die eetarea met 'n etenstafel vir 6 gaste.

Die moderne kombuis is toegerus met alles wat jy nodig mag kry om gerieflik en lekker in die kombuis te woeker.

Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en vars, skoon interieur. Die tikkies wit en turkoois skep 'n ontspanne strand-gevoel. Daar is 'n groot TV met DStv in die hoofslaapkamer en lugversorging reg deur die huis.

Fifteen on Fifth kan 8 gaste op 8 enkelbeddens akkommodeer.

Slaapplek

'n Bespreking by Fifteen on Fifth sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fifteen On Fifth gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false