LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fifteen on Orange | LekkeSlaap
+66

Fifteen on Orange

1 resensie
Gastehuis
The Court Yard
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n privaat ingang, slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, badkamer met 'n bad en handstort, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n yskas, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, glasware en oorgenoeg kasruimte. Daar is ook Egiptiese katoenlline, katoenbadhanddoeke, haardroër, HD-TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre tee, koffie, Milo, vars melk, tuisgebakte beskuit, verhitting en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Rook is streng verbode. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 11:00.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Garden Suite
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n privaat ingang, slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, badkamer met 'n bad en handstort, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Daar is ook 'n yskas, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, glasware en oorgenoeg kasruimte. Daar is ook Egiptiese katoenlline, katoenbadhanddoeke, haardroër, HD-TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre tee, koffie, Milo, vars melk, tuisgebakte beskuit, verhitting en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Rook is streng verbode. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 11:00.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The West Wing
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 6 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en handstort, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Verder is daar 'n yskas, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, glasware en oorgenoeg kasruimte. Daar is ook Egiptiese katoenlline, katoenbadhanddoeke, haardroër, HD-TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre tee, koffie, Milo, vars melk, tuisgebakte beskuit, verhitting en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Rook is streng verbode. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 11:00.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Orangeweg 15 , Orchards, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP9aUVqrFUF6bxmnKtbjGuZsFlAz2Xwia6UHaJ5TeeQWPpqBqEb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 15 Orange Road Orchards 2192 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.151210841569 28.075778749074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!