Fig Tree Annex
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vontina-hoewe no.2, Kameeldrift-wes, 0068, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fig Tree Annex is tussen Pretoria en Hartbeespoortdam teen die Magaliesberg in een van die klowe geleë (± 17 km van Hartbeespoortdam en ± 25 km vanaf Pretoria se middestad).
Daar is heelwat pragtige plekke waar troues gehou word reg rondom ons. Ons bied pragtige, stylvolle slaapgeriewe en koffie en tee is beskikbaar. Ons voorsien NIE etes nie, maar jy kan self kies van die verskeidenheid restaurante en wegneemplekke in Pretoria en Hartbeespoort omgewing vir ontbyt, middagete en aandete. Daar is nie braai- of kookgeriewe nie.
Die verblyf is veral gerieflik vir oorslaap na troues in die omgewing of om die pragtige natuurskoon rondom Hartbeespoortdam en die omliggende omgewing te verken. Daar is ook 'n restaurant stapafstand van ons af waar jy aan 'n heerlike maaltyd kan smul. Let asb. dat groepe van 4 of meer 'n bespreking moet maak.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Ligging
- Vontina-hoewe no.2, Kameeldrift-wes, 0068, Gauteng
- Gaste dink Fig Tree Annex het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vontina-hoewe no.2, Kameeldrift-wes, 0068, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom