LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fig Tree Private Accommodation | LekkeSlaap
+6

Fig Tree Private Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-weg, Kwaggafontein Plaas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fig Tree Private Accommodation is ’n knus selfsorgeenheid vir 2 gaste in Bloemfontein. Die eenheid is op 'n plot in Langenhovenpark wat rustig en stil is.

Hierdie oopplan-eenheid het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad en toilet.

Die kombuisie is met ’n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel met 2 sitplekke geniet word.

Bloemfontein bied aktiwiteite soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden sterrewag, sowel as verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, Franklin-wildreservaat of Hamiltonpark besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Fig Tree Private Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fig Tree Private Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Du Plessis-weg, Kwaggafontein Plaas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Fig Tree Private Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-weg, Kwaggafontein Plaas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d06ef521168b11af5b02bf212b9349fcc9e698a2055f14c838f14b5e68cf3c40b03c4a55712014e384f07227250fcf8117b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Du Plessis Road Kwaggafontein Farm 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.103834622465 26.142995364784
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!