Fijnbos Safaris

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fijnbos Safaris is ’n ruim rietdak-huis met slaapplek vir 7 gaste wat oor die watergate uitkyk op ’n privaat wildplaas.

Die huis het 3 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n bad en stort deel. Die kamer op die boonste verdieping het ’n dubbel- en driekwartbed. Die ander 2 kamers is op die onderste verdieping en elkeen het 2 enkelbeddens. Daar is ’n dagbed vir ’n agste gas op die onderste verdieping.

Die kombuis is toegerus met ’n gasstoof en oond, yskas en eetgerei en breekware. Let asb. daarop dat daar geen mikrogolfoond is nie. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan die ingeboude braai in die braaikamer gebruik, asook die kroegarea.

Gaste kan die lieflike sonsondergange van die stoep af geniet of die vuurput buite gebruik. Daar is sitplek buite en veilige parkeerplek. Die huis is sowat 1 km van die ingang af en word via ’n harde grondpad bereik.

Wildritte kan gereël word en daar is verskeie diere te sien soos die eland, kudu, springbok, rooi hartbees en zebra.

Slaapplek

'n Bespreking by Fijnbos Safaris sluit in:

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fijnbos Safaris gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 650 per nag (vir 7 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false