Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fijnebosch Privaat Kamer

Fijnebosch Privaat Kamer
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie blyplek is die ideale plekkie vir 'n paartjie of 'n individu wat opsoek is na gerieflike verblyf. Dit is net 2 km van Universiteit Stellenbosch af geleë en naby verskeie geriewe in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Die kamer is vas aan die hoofhuis, maar dit het 'n aparte ingang, parkeerplek en binnehof-stoepie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en is ook ingerig met 'n TV met sekere kanale. Daar is 'n mikrogolf-oond en yskas asook koffie- en teemaakgeriewe. Nie geskik vir braai nie. Die area is omring met groot bome en bied pragtige uitsigte oor die berge. Dit is ideaal vir diegene wat kranige bergfietsryers- en velddrawwers is. Fijnebosch Privaat Kamer is naby verskeie winkels, restaurante, wingerde en wynproelokale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hendrik Berghstraat 22, Rozendal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNjlhMDg4LTU2MDctNGE4MC05ODhhLTJjMmYxNGZkN2RmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 22 Hendrik Bergh Rozendal 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.933379637107 18.891908526421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem