LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fijnebosch Privaat Kamer | LekkeSlaap
+24

Fijnebosch Privaat Kamer

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Fijnebosch Privaat Kamer
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mariana S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, netjiese, ruim kamer.

Ons het baie lekker gebly, die kamer en badkamer is ruim, gerieflik, skoon en netjies. Parkering was veilig agter ‘n elektroniese hek. Dit was maklik om elke dag van hier af na die Woordfees te ry. Elzette was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag weer hier bly en kan dit sterk aanbeveel.

Sonja V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Heerlik gebly. Kamer is ruim, baie gerieflik en netjies.

Fijnebosch is naby genoeg aan die dorp, maklik bereikbaar uit enige rigting en in 'n rustige omgewing.

Gail D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Baie lekker gebly. Elzette is n uitstekende gasvrou en baie bedagsaam. Die rustige atmosfeer baie kalmerend. Lugversorging definitief 'n bonus. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Elizán K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizán K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Ons het ons verblyf baie geniet. Fijnebosch was ideaal om Stellenbosch en die omgewing te verken en dit was baie maklik om van daar lughawe toe en terug te reis. Die kamer was skoon en vars. Net wat ons nodig gehad het. Baie dankie Elzette.

Etienne C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker.

'n Klein gasbraai sou 'n bonus gewees het.

Lisa S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa S
Saam met vriende

Gerieflik en skoon.

Was vriendelik verwelkom en die plek is skoon.

Tanya F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fijnebosch privaat kamer is pragtig.

Ons het vreeslik lekker gebly by Fijnebosch. Dit was baie gemaklik, privaat en ongelooflik mooi.

Johan P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Puik verblyf vir Woordfees.

Sal enige tyd die gastehuis aanbeveel. Baie sentraal met 'n puik gasvrou. Die kamer is apart van die huis en huismense en gee dus volle privaatheid. Baie vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om aan jou behoeftes te voorsien, die decor van die kamer is pragtig en gesellig. Sal die plek 100% aanbeveel.

Patrick E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, clean and presentable - recommendable.

We would go back if we were going to the area.

Shirley M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tastefully furnished, extremely comfortable and excellent service.

Recommend without reservation.

Ernie H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Keurig versier, pragtige kamer en en suite-badkamer. Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Beste waarde vir geld. Baie dankie, dit was heerlik.

Anna-marie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Evette was van die begin af hulpvaardig en vriendelik. Die woonstel was netjies en gerieflik en is sentraal geleë vir al die wynplase. Het ons paar dae baie geniet in Stellies.

Bram S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bram S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig en privaat.

Was 'n wonderlike naweek wegbreek, pragtige kamer en al die geriewe wat benodig word is beskikbaar.

Piet S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fijnebosch is ideaal vir mense wat in die wynland wil ontspan.

Fijnebosch is ideaal vir mense wat in die wynland wil ontspan. Dit is geleë naby die middedorp met al die winkels en eetplekke en ook die roetes na die wynplase.

Paulo M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will certainly return.

Fantastic location, quiet and convenient. Wonderful hosts and great accommodation.

Elbie H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik. Alles in die kamer het gewerk. Yskas met breekgoed was ook baie nuttig. Pragtig skoon en netjies.

Die verblyf was baie aangenaam. Die kamer is baie lekker ruim en daar is ook 'n buitestoepie. Motor kon veilig binne parkeer, maar ongelukkig was daar geen afdak of skadunet. Dit was naby Stellenbosch se skool geleë vanwaar elke oggend bussies vertrek het vir die Woordfees wat ons bygewoon het. Dit was baie gerieflik.

Mario V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic room, excellent service.

We were pleasantly surprised by this room. You can park your car on the property behind an electric fence and you have your own entrance. The hostess surprised us with fresh milk, fruit juice and water in the fridge and you can make your own coffee or tea. And on a daily basis she cleans the dishes. There are even two mountain bikes available. What more can you wish for? Nothing actually and we will certainly come back to this wonderful place.

Sue H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H
Saam met eggenoot / lewensmaat

An excellent choice.

Easy to access.Safe parking.Large, well equipped room with seating area and private patio.

Gert K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is uitstekend!

Ons het heerlik in hierdie pragtige vertrek gewoon vir ons tydjie daar. Die eienaar loop die ekstra myl vir haar gaste. Uitstekende verblyf. Ek beveel dit aan.

Rethana R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rethana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie oulik en privaat. Ons kamerdiens was net nie so goed nie. Geen melk en koppies die 3de aand nie.

Anet M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfsterverblyf vir billike prys.

Ons het ons verblyf baie geniet. Netjiese kamer en baie rustige omgewing. Ons het baie tuis en veilig gevoel. Sal Fijnebosch vir enige iemand aanbeveel en sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Marleen L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase toe die son stil gestaan het op 6 en 7 Desember 2017!

Dit was soos om op 'n watergat in die woestyn af te kom! Dankie Elzette vir die gerieflike rusplek na 'n lang dag op die pad vanaf Namibië. Ons kon nie beter gekies het as om by jou tuis te gaan nie. Gerieflike kamer met alles wat nodig is. Ons het tuis gevoel, hoe dan nou anders met 'n vriendelike gasvrou. 'n Veilige plekkie wat ons enige iemand kan aanbeveel!

Hanrie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras, was heerlik!

Sien sterre.

Patricia H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sal beslis weer besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

Will definitely visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christo V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegant, privaat, gerieflik.

Dankie, Elzette. Met Fijnebosch het jy 'n juweel geskep met heelwat verborge skatte wat net wag om ontdek te word. Van die sybokhaar-kombers (Mohair) in die pragtige jonkmanskas, tot die heerlike ontbyt-happies en yskoue water in die yskas. Om nie eers te praat van die pragtige skilderye teen al die mure nie. Fijnebosch is absolute waarde vir geld. Baie gerieflik, luuks en privaat. Ons het twee aande daar geslaap en Fijnebosch is nou heel bo-aan my lys vir verblyf in die Kaap!

Lu C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning.

Very clean, very safe, very elegant.

Logan W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf en gastevrou was fantasties, sal definitief weer daar gaan oorbly.

Ons het ons tydjie by Fijnebosch privaat kamer vreeslik baie geniet, die akkomodasie is netjies en gee mens sommer die lekker warm tuis gevoel. Ek wens ons kon langer daar bly. Die gastevrou is aangenaaam en het ook vir ons bederfies in die kamer gelos met lekker koffie. Alles wat mens benodig om jou vakansie 'n sukses te maak vind mens by Fjinebosch privaat kamer. Dit was 'n voorreg om ons langnaweek daar deur te bring.

Neil W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike, stil, luuks, netjies en skoon akkommodasie en vriendelike eienaar. Veilige parkering.

Gerieflik naby Medi-Clinic en inkopies.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable, quiet, up market, tidy and clean accommodation and friendly owner. Secure parking.

Convenient to Medi-Clinic and shopping.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louis V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die verblyf is baie netjies en Elzette-hulle is baie vriendelik. Sal definitief weer van hulle gebruik maak en ook aanbeveel.

Ronel V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf!

Kan Fijnebosch Private Room positief aanbeveel aan enige persoon!

Sone P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Ons het net een aand by Fijnebosch geslaap en dit was verskriklik lekker gewees. Dit was die perfekte plek om te bly en ons sal definitief weer gaan en dit vir almal aanbeveel.

Fijnebosch Privaat Kamer's terugvoer

Dankie vir jou gawe woorde, Soné! Kom slaap gerus weer.

Fijnebosch Privaat Kamer
Barend H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie luukse en goed toegeruste akkommodasie. Baie privaat en ideaal geleë in Stellenbosch. Baie goeie en vriendelike diens en kommunikasie van die gasvroue. Baie dankie vir die voorreg om hier te kon oornag!

Henry H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf. Stil omgewing. Gasteparkering beperk as daar meer as een gastekamer bespreek is.

Hoofingang na woning kan dalk vir gaste steurend wees en inbraak maak op privaatheid van gaste wat van stoep gebruik maak, andersins goeie netjiese verblyf. Sal weer daarvan gebruik maak.

Fijnebosch Privaat Kamer's terugvoer

Dankie vir jul terugvoer, Henry. Slegs 1 kamer word verhuur by die instansie, dus behoort 1 gaste parkering voldoende te wees. Kom bly gerus weer. Groete

Fijnebosch Privaat Kamer
Stephanie S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as genoeg vir kort wegbreek.

Goeie goed: Baie veilig gevoel en die kar kon agter palisades slaap. Skoon beddegoed en handdoeke is voorsien. Klein ekstra goedjies het dit ekstra spesiaal gemaak — Daar was ekstra borde en glase en eetgerei. Beskuit en muesli is ook gegee. Aircon wat werk. Deel van die huis, maar baie privaat ingerig. Heerlike stort met goeie water druk. Slegte goed: Die TV kas se deure kan nie heeltemal oop nie, so dit belemmer sig as jy meer as 1 op die bed sit. Daar is nie 'n mooi uitsig nie — dit is in die woonbuurt. Het maar heeltyd gordyne toe gehou.

Erna V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met vriende

Absoluut amazing.

Ongelooflike waarde vir geld! Pragtig! Heerlik!

Fijnebosch Privaat Kamer's terugvoer

Dankie vir die gawe woorde. Kom gerus weer.

Fijnebosch Privaat Kamer
Boeta W - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta W
Saam met vriende

Ongelooflike waarde vir jou geld.

Ons het heerlik gebly. Die kamer is pragtig ingerig en die badkamer is lieflik. Die spesiale koffie en beskuit was 'n groot bederf. Gaan beslis weer hier kom kuier.

Fijnebosch Privaat Kamer's terugvoer

Dankie vir jou gawe woorde,Cecilia. Ek sien uit daarna om julle weer te ontvang

Fijnebosch Privaat Kamer
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hendrik Berghstraat 22, Rozendal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNjlhMDg4LTU2MDctNGE4MC05ODhhLTJjMmYxNGZkN2RmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 22 Hendrik Bergh Rozendal 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 11:00 -33.933379637107 18.891908526421
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!