Kleinmond Akkommodasie by Filmar Selfsorg | LekkeSlaap
+24

Filmar Selfsorg

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Laan 42, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Filmar Selfsorg is 'n selfsorghuis en is in die kusdorpie Kleinmond geleë. Die huis is 1,5 km vanaf Kleinmond se strand.

Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n matras, tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is volledig met bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea met 'n sit- en eetarea het 'n uitsig op die berg. Die kombuis is goed toegerus met breekgoed en eetgerei asook 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, 'n broodrooster, ketel en skottelgoedwasser. Koffie, tee, melk en suiker word met aankoms voorsien. Die huis lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en stoepmeubels. 'n Waskamer met 'n wasmasjien is ook vir gaste beskikbaar.

Die huis is omhein en daar is veilige parkeerplek op die perseel asook 'n motorhuis. Die huis het voorafbetaalde elektrisiteit vir 2 weke se verblyf waarna elektrisiteit op die gaste se eie onkoste is.

Slaapplek

’n Bespreking by Filmar Selfsorg sluit in:

Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Filmar Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 11de Laan 42, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Filmar Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 6)
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Laan 42, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOLhz7J0ANgtNUs2l1RjMKoS9AN6bfdZzNQr8aOjkPmb2Nj0Efh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 275  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 42 11th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.336255 19.0296
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za