Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fin & Feather Guest Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Fin & Feather Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Iana S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iana S
Saam met vriende

Altyd gasvry, hulpvaardig en silwerskoon.

Sal net bietjie meer ventilasie in die kamer wil hê. Daar is slegs 'n baie klein venster in die badkamer wat oopgemaak kan word. Voor is daar net 'n skuifdeur sonder 'n veiligheidsdeur, sodat mens dit kan oophou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iana S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iana S
Saam met vriende

Baie rustig en vriendelike diens!

Baie mooi netjies en vriendelike diens. Rustige verblyf in besige stad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het.

Baie netjies en skoon. Die diens is onverbeterlik. Die personeel is baie behulpsaam. Die sjef is briljant en sy ontbyt is uit die boeke. Ek sal beslis weer hier gaan bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaan uit hulle pad.

Die sjef en die ontvangs dame/opsigter is regtig diamante. Hulle het ons so tuis laat voel. Hulle het ook laat ons daar 'n braai hou met ons familie. Ons sal definitief weer daar bly. Die kamers is mooi groot en is regtig die moeite werd. Die tuine is mooi en almal is so bedagsaam. Die plek is a gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Combrinck L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerief, waarde vir geld, en goeie diens.

Ek en my metgesel het 'n aand hier oornag en dit was perfek vir wat ons nodig gehad het. Baie gerieflike kamer, bed het heerlik geslaap, warm en snoesig. Die ontbyt was ook heerlik en vullend. Die diens oor die algemeen was baie goed. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Netjies, gerieflik, vriendelike mense.

Ek bly gereeld by F&F vir besigheid en soms vakansie. Vriendelike mense en heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en skoon.

Goed verwelkom en vriendelike diens, kamers is baie netjies en meer as wat mens nodig het. Ontbyt is bitter lekker deur Albert gemaak en plek is altyd netjies en mense is vriendelik. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rialda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd fantasties!

Ons is weereens baie vriendelik ontvang en almal is ongelooflik gasvry. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons bly gereeld daar en sal altyd weer teruggaan. Die ligging is goed en die kamers is uiters netjies en baie mooi. Alles is daar wat mens mag nodig kry. Nogmaals dankie vir julle vriendelike diens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is waarde vir geld

Fin & feather se diens is ongelooflik en die mense daar is baie vriendelik ek sal enige tyd weer die plekkie besoek as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Good Day Johann

Thank you for the kind review, it was a pleasure having you here!
See you soon.

Fin and Feather Family

Fin & Feather Guest Lodge
Yvette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Gastehuis was ’n konstruksieperseel, glad nie lekker om daar aan te kom en net werkers oor die hele area te hê nie. Baie onveilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff and comfortable.

We spent our honeymoon night at Fin & Feather on 31 Oct 2020 and due to our pleasant stay, we again on our first anniversary decided to spend a night there. We had a very comfortable stay and great experience with the staff once again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig gewees en kon net ontspan.

Baie behulpsame staf. Baie lekker ontbyt was bedien. Vriendelike mense wat daar werk en het geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Hi Alicia

Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om u spoedig te sien!

Fin & Feather Guest Lodge
Rialda D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ontvangs en verblyf!

Ons is hartlik ontvang en kamer het alles wat benodig sou word. Die kamer is skoon en netjies en die blommetjies het mens welkom. Die gastehuis is ideaal geleë en ons sal vir seker weer daar oorslaap. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Good day Rialda,
Thank you very much for the lovely review.
It was a pleasure having you here and hope to see you soon again.
Courtney@Fin and Feather

Fin & Feather Guest Lodge
Muzi M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Muzi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff and great services.

Welcoming staff and great services, including breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Good day Muzi,

Thank you for your time to do a review.
We appreciate it and trust we will see you again.

Regards
Fin and Feather Team

Fin & Feather Guest Lodge
Rialda D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, skoon en goed geleë akkommodasie.

Ons is vriendelik ontvang en die diens was baie goed. Die kamer is skoon en netjies. Die gastehuis is goed geleë en ons sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Halo Rialda

Baie dankie vir jou terugvoer en die mooi komplimente.
Ons waardeer dit en hoop ook om julle weer te sien.
Geseënde Kerstyd en mag die Here julle seen.
Groete
Francie@Fin and Feather Guesthouse.

Fin & Feather Guest Lodge
Louise L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel en gemaklike atmosfeer.

Die kamer waarin ons gebly het vir 2 nagte was netjies en gemaklik met 'n baie groot badkamer. Die ontbyt was baie lekker. Die heel beste by die gastehuis is die hulpvaardige en vriendelike personeel. Ons het heerlik met die kamerpersoneel gesels. Hulle het ons gemaklik laat voel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Hallo Louise

Baie dankie vir jou tyd om terugvoer te verskaf.
Dankie ook vir die mooi komplimente rakende die personeel.
Elkeen wat hier werk probeer hard om ons gaste tevrede te stel en gemaklik te maak.
Ons waardeer jou terugvoer en ondersteuning om hoop om julle weer te sien.
Groete en wees veilig en bly gesond.
Groete
Francie @ Fin and Feather Span

Fin & Feather Guest Lodge
Ashley Jill P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley Jill P
Gesin met tieners

Staff are very friendly and accommodating!

Such an awesome guest house to stay at. The staff are extremely friendly and accommodating. We were even able to use their lapa/braai and swimming pool facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Hello Ashley,
Thank you for the review.
We appreciate your rating and support and we wish you all the best.
Blessings from Fin and Feather Team.

Fin & Feather Guest Lodge
Jana V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met tieners

Netjies en vriendelike diens.

Baie behulpsame en gasvrye personeel. Ontbyt was heerlik, Albert doen baie moeite. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Jana, waardeer julle terugvoer. Baie dankie vir julle vriendelikheid en liefde teenoor ons personeel terwyl ons met vakansie was.Ons waardeer dit en bly om julle te kon ontmoet en dat julle lekker gebly het.
Groete tot volgende jaar
Francie
Eienaar

Fin & Feather Guest Lodge
Neill K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is gerieflik, netjies en bekostigbaar.

Het verblyf bespreek as selfsorggas, maar daar is opsie vir etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Halo Neill,
Baie dankie vir jou terug voering en ons is bly dat julle die verblyf geniet het en ons sulke mooi punte toegestaan het. Dis heeltmal reg wat jy sê, ons bied ontbyt en aandete aan asook ligte middagete indien vooraf bespreek. Hoop om julle weer te sien.
Groete en seën
Francie

Fin & Feather Guest Lodge
Wilna T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna T
Gesin met klein kinders

Gerieflike oornagverblyf.

Skoon en netjiese verblyf. Die fasiliteit benodig egter 'n bietjie TLC. Bed in kamer 10 was baie ongemaklik en uitgeslaap. Die kamerdeur wil nie lekker oop en toe sluit nie. Ontbyt het soveel goeie resensies van vorige besoekers gekry, maar dit was teleurstellend en het werklik aandag nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Halo Wilna

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer alles wat jy genoem het en gee ook so ons terugvoering.
Ons is tans besig met die opgradering van die buite areas, seel van dakke ens. Die kamerdeur is gerapporteer en intussen reg gestel asook die sekuriteits deur wat nog nie honderd persent voltooi was nie is afgehaal om behandel te word. Die bedden is egter net 2 weke voor jou verblyf vervang met nuwe beddens en matrasse en kopstukke aangesien ons nog 'n familie kamer nodig gehad het. So dis dalk eerder ongemaklik omdat die matras nog nie ingele is nie.
Ontbyt is gewoonlik almal se hoogte punt en Albert het ook sy keuses van ontbyt voorgestel. Ons vra om verskoning as dit nie voldoende was nie en sal ekstra aandag daaraan gee.
Dankie vir die terug voer want sonder ons gaste se eerlikheid kan ons nie verbeter of dit reg maak nie en sodoende sal ons diens agter uitgaan. Dis vir ons belangrik en hoop om julle weer te kan huisves en die ervaring nog meer positief te kan beleef.
Groete
Fin and Feather Span

Fin & Feather Guest Lodge
Ronel E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Gesin met tieners

Amazing service!

Rooms were very neat, clean and spacious. Amazing food and treatment by all staff members! Close to all amenities (shops, airport and highways). Great parking and relaxation areas. Have stayed there more than once we're always happy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike diens!

Kamers was baie netjies, skoon en ruim. Wonderlike kos en behandeling deur alle personeellede! Naby alle geriewe (winkels, lughawe en snelweë). Groot parkeer- en ontspanningsareas. Ek het meer as een keer daar gebly, ons is altyd gelukkig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Hi Ronel,
Thank you for the lovely feedback! We greatly appreciate it and all the compliments. Always nice to have our guests back and knowing they are happy. That to us is a job well done and what we aim for. Looking forward to having you back again.
Regards,
Francie and Team

Fin & Feather Guest Lodge
Danie L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Gesin met tieners

Gerieflike familiekamer met baie vriendelike diens.

Ons het net een aand oorgeslaap en na 19:00 arriveer. Fransie en Charlotte het ons baie vriendelik ontvang en die kamer was soos dit vir ons op die webtuiste gewys is. Dis 'n groot, gerieflike familiekamer met alles toegerus wat jy nodig het en meer. Ons het veilig gevoel en selfs die parkeerplek was ruim en veilig agter geslote hekke. Dis enkele minute vanaf OR Tambo lughawe en naby verskeie winkelsentrums. Die personeel is 24 uur per dag beskikbaar. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Halo Danie
Baie dankie vir die pragtige terug voer. Ons waardeer dit geweldig en altyd lekker om met hartsmense soos julle te werk en te ontmoet.
Julle komplimente word hoog op prys gestel en elke werknemer hier waardeer dit baie.
Ons hoop om julle weer te sien en vertrou die vakansie was lekker.
Groete en seen tot n volgende keer.
Francie - Fin and Feather Span

Fin & Feather Guest Lodge
Roelien V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike mense en baie skoon.

Dit was baie netjies en veilig en 15 min se ry van die lughawe af. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Halo Roelien

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit.
Dit was n vinnige oorslaap voor julle vertrek na julle vakansie bestemming.
Geniet julle vakansie tyd en hoop om julle weer te sien.
Groete
Francie - Fin and Feather Guesthouse

Fin & Feather Guest Lodge
Enslin N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enslin N
Enkelreisiger

Baie lekker gekuier.

Ek het heerlik in 'n baie gerieflike kamer met mooi badkamer gebly. Aandete en ontbyt was voortreflik. Beveel die plek enige tyd aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Beste Enslin,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Bly om te hoor jy het lekker gebly en geëet.

Hoop om jou weer te sien.

Groete,
Francie @ Fin and Feather Guesthouse

Fin & Feather Guest Lodge
Wiekus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiekus V
Saam met vriende

Baie vriendelik.

Personeel was uiters vriendelik. Kamer is eenvoudig maar netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Goeiedag Wiekus

Baie dankie vir jou terugvoer waardeer dit baie.
Het geniet om julle as familie te ontmoet.
Groete en hoop ons sien julle almal weer.

Fin and Feather Span

Fin & Feather Guest Lodge
Janet T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartsmense wat uit hulle pad gaan om in al jou behoeftes te voorsien.

Baie dankie julle, ons stel julle vriendelikheid en behulpsaamheid hoog op prys. Ongelooflike rustigheid wat ons in julle pragtige tuin beleef het. Albert en jou smullekker ontbyt, uit die boeke, baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Janet, jy maak ons almal sommer tranerig in die kantoor vanoggend.

Baie dankie vir jou pragtige resensie en dankie namens Albert vir sy komplimente.
Ons gee regtig om en dis nie net 'n besigheid nie maar n plek vir elkeen om te rus en die vrede van Jesus te ondervind.

Groete met baie dankbaarheid
Fin en Feather Span

Fin & Feather Guest Lodge
Ilze V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en lekker.

Baie lekker gastehuis om te oornag, vriendelik en word baie moeite gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Halo Ilze, baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ons waardeer julle en is bly om te hoor julle het die een aandjie geniet.
Sterkte met julle pragtige dogter se kompetisies en hoop om julle weer hier te sien.
Groete
Francie

Fin & Feather Guest Lodge
Willie L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle laat jou spesiaal voel.

Was in Boksburg vir 'n konferensie, alles was volgens ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment en terugvoer Willie.
Altyd lekker om te hoor ons gaste is tevrede met die keuse wat hulle gemaak het.
Dankie dat julle ons gekies het en hoop om julle weer hier te akkommodeer.

Groete en seën
Francie

Fin & Feather Guest Lodge
Deon B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n ongelooflike ervaring om in so 'n vriendelike omgewing te kon oornag.

Vriendelikste en behulpsaamste ontvangspersoneel wat ons nog ondervind het. Kamer was buitengewoon netjies, skoon en luuks. Sal hierdie gastehuis hoogs aanbeveel by enige reisiger wat daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Hallo Dirk,

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is altyd lekker om sulke komplimente te ontvang en ons personeel het n passie vir dit wat hulle doen en dit wys duidelik in hulle werk.
Groete en hoop om julle weer te sien.
Fin en Feather Bestuur

Fin & Feather Guest Lodge
Ockert S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert S
Enkelreisiger

Convenient and hospitable.

Friendly staff with great service. Comfortable rooms and a nice rear garden. Alberto and his team in the kitchen producing great food. Thank you Rohan and team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe, vriendelike mense en baie behulpsaam.

Die verblyf was lekker, ontbyt was tops, so ook kamerdiens tesame met ontvangspersoneel. Alles was net awesome. Het gevoel soos huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Halo Desiree
Baie dankie vir die mooi komplimente. Altyd lekke om sulke terugvoering te kry. Ons personeel is trots in dit wat hulle doen en die chef se kos is altyd bo baas.
Sien julle volgende jaar weer.
Groete
Fin and Feather Bestuur - Francie

Fin & Feather Guest Lodge
Larelle H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Larelle H
Gesin met tieners

Friendly personnel with nice atmosphere ...

We stayed for four nights in July. No TV channels for children. Our room was extremely cold and we had to buy a heater. Lovely breakfast but dinner was a let down for the price.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike personeel en lekker atmosfeer ...

Ons het 4 nagte gebly in Julie. Geen TV-kanale vir die kinders. Ons kamer was bitter koud en ons moes 'n verwarmer gekoop het. Lieflike ontbyt, maar aandete was 'n teleurstelling vir die prys.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons is hartlik ontvang en tuis laat voel, diens is baie goed, opset baie netjies. Ontbyt was heerlik - Albert kwyt hom uitstekend van sy taak. Ons het wel net gevind dat die bed nie op standaard was nie - matras was hol. Maar ek sal weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin & Feather Guest Lodge se terugvoer

Beste Lorraine,
Baie dankie vir jou positiewe terug voer. Altyd lekker om te weet dat ons gaste tuis is en lekker bly.
Albert is n absolute staatmaker en een van ons beste bates in die besigheid.
Dankie vir die terugvoer op die matras, ons onderneem om daarna te kyk en dit te vervang.
Groete en mooi bly,
Francie

Fin & Feather Guest Lodge
John M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John M
Besigheidsreis

Very enjoyable stay!

The staff were very attentive, and all of our needs were met. Definitely coming back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert E
Besigheidsreis

Baie gerieflik.

Kort net haardroërs in die kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Baie lekker geslaap.

Die heerlikste ontbyt geniet. Die vriendelikste kok. Die gaafste eienares. Baie dankie.Ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hyca A - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hyca A
Gesin met klein kinders

Lekker blyplek.

Dit is 'n baie lekker blyplek vir om en by boksburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie V
Besigheidsreis

Die diens was puik, professioneel en persoonlik.

Ek sal beslis weer daarvan gebruik maak as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Dit was wonderlik om in 'n skoon en netjiese plek te kon slaap. Ontbyt was baie goed en diens puik.

Skoon en netjies. Goeie gehalte diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pillar M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pillar M
Saam met vriende

Love the host and hospitality, very warm and welcoming

Love the outdoor indoor set up. Spacious rooms with a view of the beautiful garden and pool set-up. We had a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida O - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lida O
Besigheidsreis

Agv aanvanklike bespreking en ontvangs, nie so goed nie.

Positief - kamers is mooi skoon en netjies. linne baie netjies en skoon. sjef was baie vriendelik en het moeite met ontbyt gedoen. Negatief - die kamers soos op die kwotasie was nie gehou soos belowe nie. eers met aankoms is daar vir ons gese dat hulle nie die kamers hoef te hou indien die deposito nie betyds betaal is nie - dit ten spyt van die feit dat dit 'n groot besigheid se bespreking was en ons bevestig het dat ons wel die kwotasie aanvaar en dat die volle bedrag eenmalig aan hulle deur ons kantoor betaal sal word. dit het ote veroorsaak dat twee volwasse dames 'n kamer kry met een dubbelbed! Op die aanvanklike kwotasie het ons spesifiek gevra vir 'n kamer met 2 beddens vir 2 volwassens. Nadat ons ongelukkigheid geverbaliseer is, het die dame vir hulle 'n ander kamer gegee vir 2 aande en die 3de aand moes hulle na 'n ander kamer trek. 2. Indien die persoon in die kamer langsaan stort, kan jy nie stort nie want die watervloei is dan baie swak en yskoud. Slefs as die kamer langsaan net die toilet spoel, raak jou stort se water min. dit is nogal 'n probleem, want almal staan omtrent dieselfde tyd op in die oggend. 3. Daar is 'n pragtige hoendergesinnetjie, maar die haan kry elke oggend teen 02h30 en weer 04h30, wat nie altyd so lekker is nie! 4. Dit kan nogal koud wees in die winter en 'n verwarmer in die kamer of selfs net 'n elektriese kombers sou baie welkom gewees het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies met vriendelike mense.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige plek met goeie atmosfeer.

Die personeel van Fin & Feather is baie professioneel, maar laat jou ook tuis voel soos by jou eie huis. Hulle gaan uit hulle pad om verblyf aangenaam te maak. Dankie, julle is great! Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R870
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R870
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Rand-weg 31, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe91b94e73a111ff15ac74211001b8e3ed79c5e9256cd21f2f1787ac82e9e86cdbd4ac7adbf6c28c8c575c5d6e88a109a4fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 1 mens 43 5 1 5 31 North Rand Road Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.17981179346 28.272650134622