Fin & Feather Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fin & Feather bied 'n ontspanne, gerieflike en huislike atmosfeer. Dit word deur die eienaar bestuur en dus kan gaste altyd verseker wees van professionele diens, silwerskoon kamers en uitmuntende kookkuns. Of jy nou hier bly vir twee of drie nagte, en of jy nou langer vertoef, Fin & Feather se toegewyde personeel en persoonlike aandag sal verseker dat jy 'n heerlike tyd hier het.

Weens God se genade, toegewyde eienaars en personeel en professionele diens het ons nou die gastehuis uitgebrei en is daar nou 15 kamers. Die gastehuis is gewild onder sakelui, plaaslike reisigers en internasionale toeriste. Ons bied gerieflike kamers met privaat ingange, en suite-badkamers met meestal storte en baddens op versoek, en kraakvars skoon linne.

Ons is trots daarop om aan sakereisigers en gesoute reisigers 'n kamer met 'n privaat ingang, en suite-badkamer, TV met DStv, gevulde yskassie en koffie- en teemaakgeriewe te voorsien.

Die gastehuis is sentraal geleë, net 13 km van OR Tambo Lughawe af, 3 km van die Oosrand Winkelsentrum af, met maklike toegang tot die N12, Johannesburg-Witbank-snelweg, Emporer's Palace, Carnival City en verskeie winkelsentrums, restaurante en hospitale.

Fin & Feather bied die beste diens in die dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fin & Feather Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R920 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za