Fin & Feather Guesthouse
Opsomming van Resensie
Rialda D - Nov 2020
Gemiddeld
Heerlike, skoon en goed geleë akkommodasie.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Halo Rialda
Baie dankie vir jou terugvoer en die mooi komplimente.
Ons waardeer dit en hoop ook om julle weer te sien.
Geseënde Kerstyd en mag die Here julle seen.
Groete
Francie@Fin and Feather Guesthouse.
Muzi M - Nov 2020
Gemiddeld
Friendly staff and great services.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Good day Muzi,
Thank you for your time to do a review.
We appreciate it and trust we will see you again.
Regards
Fin and Feather Team
Louise L - Nov 2020
Gemiddeld
Baie vriendelike personeel en gemaklike atmosfeer.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Hallo Louise
Baie dankie vir jou tyd om terugvoer te verskaf.
Dankie ook vir die mooi komplimente rakende die personeel.
Elkeen wat hier werk probeer hard om ons gaste tevrede te stel en gemaklik te maak.
Ons waardeer jou terugvoer en ondersteuning om hoop om julle weer te sien.
Groete en wees veilig en bly gesond.
Groete
Francie @ Fin and Feather Span
Ashley P - Okt 2020
Gemiddeld
Staff are very friendly and accommodating!
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Hello Ashley,
Thank you for the review.
We appreciate your rating and support and we wish you all the best.
Blessings from Fin and Feather Team.
Jana V - Jan 2020
Gemiddeld
Netjies en vriendelike diens.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Jana, waardeer julle terugvoer. Baie dankie vir julle vriendelikheid en liefde teenoor ons personeel terwyl ons met vakansie was.Ons waardeer dit en bly om julle te kon ontmoet en dat julle lekker gebly het.
Groete tot volgende jaar
Francie
Eienaar
Neill K - Okt 2019
Gemiddeld
Dit is gerieflik, netjies en bekostigbaar.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Halo Neill,
Baie dankie vir jou terug voering en ons is bly dat julle die verblyf geniet het en ons sulke mooi punte toegestaan het. Dis heeltmal reg wat jy sê, ons bied ontbyt en aandete aan asook ligte middagete indien vooraf bespreek. Hoop om julle weer te sien.
Groete en seën
Francie
Wilna T - Sep 2019
Gemiddeld
Gerieflike oornagverblyf.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Halo Wilna
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer alles wat jy genoem het en gee ook so ons terugvoering.
Ons is tans besig met die opgradering van die buite areas, seel van dakke ens. Die kamerdeur is gerapporteer en intussen reg gestel asook die sekuriteits deur wat nog nie honderd persent voltooi was nie is afgehaal om behandel te word. Die bedden is egter net 2 weke voor jou verblyf vervang met nuwe beddens en matrasse en kopstukke aangesien ons nog 'n familie kamer nodig gehad het. So dis dalk eerder ongemaklik omdat die matras nog nie ingele is nie.
Ontbyt is gewoonlik almal se hoogte punt en Albert het ook sy keuses van ontbyt voorgestel. Ons vra om verskoning as dit nie voldoende was nie en sal ekstra aandag daaraan gee.
Dankie vir die terug voer want sonder ons gaste se eerlikheid kan ons nie verbeter of dit reg maak nie en sodoende sal ons diens agter uitgaan. Dis vir ons belangrik en hoop om julle weer te kan huisves en die ervaring nog meer positief te kan beleef.
Groete
Fin and Feather Span
Ronel E - Jul 2019
Gemiddeld
Wonderlike diens!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Amazing service!
Rooms were very neat, clean and spacious. Amazing food and treatment by all staff members! Close to all amenities (shops, airport and highways). Great parking and relaxation areas. Have stayed there more than once we're always happy.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Hi Ronel,
Thank you for the lovely feedback! We greatly appreciate it and all the compliments. Always nice to have our guests back and knowing they are happy. That to us is a job well done and what we aim for. Looking forward to having you back again.
Regards,
Francie and Team
Danie L - Jul 2019
Gemiddeld
Gerieflike familiekamer met baie vriendelike diens.
Lees meerFin & Feather Guesthouse's terugvoer
Halo Danie
Baie dankie vir die pragtige terug voer. Ons waardeer dit geweldig en altyd lekker om met hartsmense soos julle te werk en te ontmoet.
Julle komplimente word hoog op prys gestel en elke werknemer hier waardeer dit baie.
Ons hoop om julle weer te sien en vertrou die vakansie was lekker.
Groete en seen tot n volgende keer.
Francie - Fin and Feather Span
Enslin N - Jun 2019
Gemiddeld
Baie lekker gekuier.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Beste Enslin,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Bly om te hoor jy het lekker gebly en geëet.
Hoop om jou weer te sien.
Groete,
Francie @ Fin and Feather Guesthouse
Roelien V - Jun 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike mense en baie skoon.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Halo Roelien
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit.
Dit was n vinnige oorslaap voor julle vertrek na julle vakansie bestemming.
Geniet julle vakansie tyd en hoop om julle weer te sien.
Groete
Francie - Fin and Feather Guesthouse
Wiekus V - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie vriendelik.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Goeiedag Wiekus
Baie dankie vir jou terugvoer waardeer dit baie.
Het geniet om julle as familie te ontmoet.
Groete en hoop ons sien julle almal weer.
Fin and Feather Span
Janetta T - Okt 2018
Gemiddeld
Hartsmense wat uit hulle pad gaan om in al jou behoeftes te voorsien.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Janet, jy maak ons almal sommer tranerig in die kantoor vanoggend.
Baie dankie vir jou pragtige resensie en dankie namens Albert vir sy komplimente.
Ons gee regtig om en dis nie net 'n besigheid nie maar n plek vir elkeen om te rus en die vrede van Jesus te ondervind.
Groete met baie dankbaarheid
Fin en Feather Span
Ilze V - Apr 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies en lekker.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Halo Ilze, baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ons waardeer julle en is bly om te hoor julle het die een aandjie geniet.
Sterkte met julle pragtige dogter se kompetisies en hoop om julle weer hier te sien.
Groete
Francie
Willie L - Feb 2018
Gemiddeld
Hulle laat jou spesiaal voel.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment en terugvoer Willie.
Altyd lekker om te hoor ons gaste is tevrede met die keuse wat hulle gemaak het.
Dankie dat julle ons gekies het en hoop om julle weer hier te akkommodeer.
Groete en seën
Francie
Deon B - Sep 2017
Gemiddeld
Was 'n ongelooflike ervaring om in so 'n vriendelike omgewing te kon oornag.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Hallo Dirk,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is altyd lekker om sulke komplimente te ontvang en ons personeel het n passie vir dit wat hulle doen en dit wys duidelik in hulle werk.
Groete en hoop om julle weer te sien.
Fin en Feather Bestuur
Ockert S - Sep 2017
Gemiddeld
Convenient and hospitable.
Desiree V - Jul 2017
Gemiddeld
Gawe, vriendelike mense en baie behulpsaam.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Halo Desiree
Baie dankie vir die mooi komplimente. Altyd lekke om sulke terugvoering te kry. Ons personeel is trots in dit wat hulle doen en die chef se kos is altyd bo baas.
Sien julle volgende jaar weer.
Groete
Fin and Feather Bestuur - Francie
Larelle H - Jul 2017
Gemiddeld
Vriendelike personeel en lekker atmosfeer ...
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Friendly personnel with nice atmosphere ...
We stayed for four nights in July. No TV channels for children. Our room was extremely cold and we had to buy a heater. Lovely breakfast but dinner was a let down for the price.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lorraine P - Jul 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Fin & Feather Guesthouse's terugvoer
Beste Lorraine,
Baie dankie vir jou positiewe terug voer. Altyd lekker om te weet dat ons gaste tuis is en lekker bly.
Albert is n absolute staatmaker en een van ons beste bates in die besigheid.
Dankie vir die terugvoer op die matras, ons onderneem om daarna te kyk en dit te vervang.
Groete en mooi bly,
Francie
John M - Jul 2016
Gemiddeld
Very enjoyable stay!
Dumisani N - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Wilma P - Apr 2015
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Baie lekker geslaap.
Hyca A - Feb 2015
Gemiddeld
Lekker blyplek.
Annemarie V - Nov 2014
Gemiddeld
Die diens was puik, professioneel en persoonlik.
Christa J - Okt 2014
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly. Dit was wonderlik om in 'n skoon en netjiese plek te kon slaap. Ontbyt was baie goed en diens puik.
Pillar M - Okt 2014
Gemiddeld
Love the host and hospitality, very warm and welcoming
Lida O - Jul 2014
Gemiddeld
Agv aanvanklike bespreking en ontvangs, nie so goed nie.
Lees meerRiaan V - Feb 2014
Gemiddeld
Baie skoon en netjies met vriendelike mense.
Christo C - Des 2013
Gemiddeld
Gesellige plek met goeie atmosfeer.
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: North Rand-weg 31, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom