Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fin Whale Beach House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fin Whale-weg 4, Klein Slangkop, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fin Whale Beach House is 'n stylvolle strandhuis in Kommetjie, waar daar 'n rits restaurante, koffiewinkels, deli's en kroeë is. Fin Whale Beach House bied stylvolle eenvoud in 'n pragtige, gesinsvriendelike strandhuis, met alles wat gaste vir 'n ontspannende vakansie benodig. Dit is net 'n entjie se stap oor die duine na die wit sand van die beroemde Long Beach. Kom ervaar 'n skouspelagtige uitsig oor die see en op die berg. Die huis is op die luukse Klein Slangkop-sekuriteitslandgoed met 'n wonderlike vakansie-atmosfeer geleë.

Fin Whale Beach House het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n groot bad met 'n handstort, 'n stort, 'n toilet en dubbelwasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die ruim oopplan-leefarea is smaakvol versier en beskik oor 'n sitarea met 'n TV en 'n pragtige kaggel, 'n eetarea met 'n etenstafel vir 8, en 'n ten volle toegeruste kombuis met moderne toerusting. Daar is ook 'n dagbed, 'n sonkamer met 'n gemaklike rusbank, 'n binnebraai en 'n etenstafel. Die leefarea lei na die swembad en kroeg buite.

Die vloei van binne na buite bied uitstekende geleenthede vir onthaal en die privaat ruimtes bied aan almal 'n plek om te ontspan.

Gaste kan oor die duin stap en 'n warm somersdag op die strand deurbring, die branderplankryers dophou of tydens die walvisseisoen hul oë vir walvisse oophou. Anders kan hulle langs die swembad ontspan, 'n lekker boek in die hangmat lees, 'n vleisie oor die kole gooi, en 'n skemerkelkie of goeie Kaapse wyn by die houtkroeg met stoeltjies drink.

Slaapplek

’n Bespreking by Fin Whale Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Fin Whale Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Fin Whale-weg 4, Klein Slangkop, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fin Whale Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fin Whale-weg 4, Klein Slangkop, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyZiLmmv4XBWWFRein2fjGlK5kSSpENTXiyQY6OPf9bPH52VNX5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 4 Fin Whale Way Klein Slangkop 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.128990035154 18.339196588955