LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Finisterre | LekkeSlaap
+51

Finisterre

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Finisterre is in L'Agulhas en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in 2 woonstelle in 'n tripelverdiepinghuis gebied met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan en die bekende vuurtoring.

Die eerste eenheid is op die grondverdieping en het slaapplek vir 3 in 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n sleeper couch. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolf, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die onderdakstoep bied lieflike braaigeriewe met 'n tafeltjie met 2 stoele. Parkeerplek is op die grasperk voor die woonstel.

Die tweede woonstel is op die tweede verdieping en het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers bied oorgenoeg kaste. Die ruim leefarea het gemaklike sitplek en die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n pragtige uitsig oor die see. Die woonstel het ook 'n binnebraai met vlekvrye staaldeure. Die eenheid word bereik deur 'n stel trappe wat agter die huis is.

Die 2 eenhede word apart verhuur.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Finisterre
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Golfstraat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Finisterre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT0hguSMq4XXnLFvc4JodnvvKFY0b9ako3ZiqCbNFc0zqZQWGcF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.82672297218 20.009090388899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!