Fintimara Bay House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 17 Jun 2019 tot 8 Jul 2019.

Beskrywing

Fintimara Bay House is 'n bekoorlike selfsorghuis in Valsbaai naby Kalkbaai se hawe. Dié privaat perseel in Kalkbaai is net 'n paar minute van die strand af.

Fintimara Bay House het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die ruim familiekombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n eetkamertafel met bankies in. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n platskerm-TV en 'n kaggel.

Die kombuis en leefarea lei na 'n balkon wat gedeeltelik onderdak is met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Die dek is die ideale plek om ontbyt te eet of te braai en die uitsig te bewonder. Veilige motorhuisparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Fintimara Bay House sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fintimara Bay House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af. Geldig vanaf 17 Jun 2019 tot 8 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za