Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fintimara Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 76

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Fintimara Beach House
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ronald A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald A
Saam met vriende

Fantasies, asemrowend.

Afgesien van die trein wat elk halfuur verby ry, is die area rustig.'n Mens kon lekker relax en vergeet van die huis en die see-briesie geniet ok die stoke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek vir familie in Kalkbaai. Goed geleë.

Groot huis, ruim kamers, uitsig ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patritia V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patritia V
Gesin met klein kinders

Pragtige ou huis vol sjarme waar jy lekker kan kuier met familie.

Groot huis met baie kamers en kuier areas vir groot familie om te kuier. Pragtige uitsig oor die see vanaf amper al die kamers. Wonderlikste badkamer en bad met beste uitkyk! Die treine raas bietjie wat voor die huis verby ry maar die kinders het hulle geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy H
Gesin met tieners

A pleasant family stay in a spacious, delightful old house.

Fintimara Bay House has all the practical necessities required for a family holiday. Despite being on a busy and rather noisy main road, it is very private once inside. It is also within walking distance of the harbour, tidal pool and all the shops and restaurants in Kalk Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B
Saam met vriende

Baie potentiaal, maar word glad nie goed bestuur en onderhou nie.

Mooi outydse stel huis met baie potentiaal, maar daar word nie genoem dat die huis tussen die baie besige hoofpad en die treinspoor is nie. Die tuin is in ’n toestand. Dooie vuilgoed staan nog in die gras. Plastieksakke is nie verwyder nie. Kommunikasie van die agente is swak. Die stortkrane is baie moeilik en die water lek na die onderste vloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline H

We stayed together as siblings to celebrate a family birthday and everything was just wonderful.

The house is beautiful, the perfect place for family to relax and recharge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maleshwane S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleshwane S
Gesin met klein kinders

The place was superb, I'd recommend it for families travelling with kids or group travels.

Rooms are big enough, beds are perfect for relaxing your body. i love the location, next to the harbour with all my favourite restaurants in Kalk Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A
Saam met vriende

Awesome!

Fantastiese huis! Superskoon, baie spasie en goeie uitleg! Pragtige badkamer. Gehou van al die deure wat kan oopmaak na buite. Hierdie huis is regtig op ons lys wat ons kan aanbeveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola B
Saam met vriende

Kitchen crockery and coffee machine dirty.

Upon arrival our first point of order was to pour a glass of wine, the wine glasses were filthy and smudged in grease, the coffee mugs still had coffee residue in the bottom. The plates and glasses were packed away dripping wet. Like 5 ml of water in-between each plate. So instead of relaxing with a glass of wine we spent the first 30 min washing and drying dishes on arrival. The kitchen tap is loose and water is collecting in the cupboard below the sink where the gas bottle is. The house only has one wall-mounted heater and we felt it would've been a nice touch to have a bundle of wood present on arrival for the fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 169, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2964133f2bdb1dd7e9d58e87f2c949f32ce6886e5bc387ee7e2ccc86021acd09d21c1e3fc0d24da14b8353b772ef59a3f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 169 Main Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.1303388 18.4480932
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem