Fiore

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fiore Garden Centre is 'n familiebesigheid in die middel van Greyton en bied gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing. Daar is 'n verskeidenheid plante, struike, bome, groente en kruie beskikbaar en gaste kan deur die kwekery of binnenshuise tuinwinkel loop vir enige tuinmaak-benodighede.

Akkommodasie word in 'n tuinkamer en 'n selfsorgkothuis aangebied, elk met sy eie privaat sitarea. Die smaakvol versierde tuin-suite bied slaapplek aan 2 gaste met 'n koningingrootte-bed. Die lieflike tuinkothuis bied ook slaapplek aan 2 gaste met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n kombuis, sitkamer en 'n en suite-badkamer. Die tuinkamer en die kothuis is ingerig met WiFi en elkeen het 'n vol en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Volledige ontbyt met vrugtesap, jogurt, muesli en 'n warm ontbyt gevolg deur 'n kleure drankies is ingesluit en word in Fiore se restaurant bedien.

Fiore Garden Centre se geheime teetuin en restaurant is aan jou linkerkant soos gaste die dorp binnery. Dié gesellige plek vir gesinne bied 'n verruklike ervaring in die rustige tuine met 'n uitsig op die berge en die geraas van die waterval in die agtergrond. Dit is die ideale plek vir ontbyt, middagete of tee. Daar is ook 'n speelarea vir kinders waar ouers kan toesig hou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fiore gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false