Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fiore Greyton Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Fiore Greyton Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Malcolm D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely venue with a welcome touch of luxury.

Lovely garden cottage with all amenities. Beautiful setting in the nursery. Excellent breakfast. Friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuin rustigheid.

Uitstekende diens in 'n baie rustige tuinopset. Dit was net so vredevol en herlaaiend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short overnight. Comfortable. Generous breakfast.

The room needs a mirror for a lady to dry her hair, otherwise all good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Thanks for your excellent 5-star review, Mike. Thank you for bringing the mirror situation to our attention. It has now been replaced. Your feedback is much appreciated. We hope to see you back at Fiore again soon. Best regards, Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Mark N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We had a great visit, really enjoyed the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

It was great meeting you, Mark.
Thanks for taking the time to provide us with a review.
We hope to see you back at Fiore sometime.
Best regards, Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Cherryl S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful few days relaxing & cycling.

Just fantastic- no complaints at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Thanks for your glowing review and feedback, Cherryl. It is much appreciated.
It was a pleasure hosting the two of you and I look forward to seeing you again soon.
Best regards, Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Mark K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just like being at home, with someone else spoiling you.

Very, very nice. Lovely place. Peaceful and beautiful. Restful. The whole town is an experience. The food was fresh and tasty. The room was extremely classy and relaxing. You felt like you were at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Thanks for your fantastic feedback and glowing review, Mark. We are all pleased we could be of service and allow you to feel at home.
Your inputs are much appreciated.
Best regards,
Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Tania S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag-akkomodasie.

Gerieflike kamer met alles wat benodig word. Ontbyt en diens was uit die boonste rakke. Die eienaar Andrew het geen probleem gehad dat ons bietjie vroeër kon inklok nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering en gradering. Ons waardeer julle insette. Vriendelike groete, Andrew.

Fiore Greyton Accommodation
Ingrid O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en restaurant.

Ons verblyf en etes by die restaurant was fantasties, beste diens en vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoering en 5- sterre, Ingrid. Ons waardeer dit baie.

Fiore Greyton Accommodation
Stef W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stef W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Andrew en sy mense is vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Thank you for your review and feedback, Omer. We are pleased we could be of service to you. We look forward to seeing you again soon.
Best regards, Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Tys S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was ruim en wonderlik.

Een van die beste en gerieflikste kamers wat ons nog in gebly het. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Dankie vir die fantastiese turvoering en al die 5 sterre. Dit word waardeer. Ons is bly julle het die tyd hier by Fiore geniet. Ons hoop om julle binnekort weer hier te sien. Vriendelike Groete Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Kevin G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fabulous. What an experience and we hope to be back soon.

The staff and Andrew (the owner) were so accommodating and friendly. What a lovely place to stay. Thank you, Andrew.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Thank you for your feedback Kevin, and the 5 star rating. It is much appreciated. Next time, we hope you can spend a bit more time with us. All the best. Andrew and the Fiore team

Fiore Greyton Accommodation
Myrtle S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename personeel.

Televisie in kamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoering en vyf sterre Myrtle. One waardeer dit baie en ons is bly dat julle lekker gebly het. Dankie ook vir die insette aangaande 'n televisie stel in die kamer. One sal dit definitief in gedagte hou en sal kyk wat ons kan doen om dit te organiseer. Baie dankie en lekker jaar vorentoe. Vriendelike Groete Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Jannie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasheer was baie vriendelik.

Die akkommodasie is beslis 'n wenner naby 'n restaurant en mooi kwekery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Jannie. Dit was lekker om julle to ontmoet. Alles van die beste. Vriendelike groete Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Angela D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed one night to attend a function in town

Fiore met our needs well for this occasion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Apologies for the very late reply Angela. Your review somehow snuck through. Thanks for your excellent 5-star rating and feedback. It is much appreciated. Best Regards. Andrew and the Fiore team

Fiore Greyton Accommodation
Werner C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C
Enkelreisiger

Great.

Baie goeie ontvangs en vriendelik mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Thanks for the great review, Werner. We hope to see you back again on your next trip to the area. All the best.
Kind Regards,
Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Peter D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Thanks so much for the fantastic review, Peter. We are pleased you enjoyed your stay and what we have to offer here. Much appreciated and we hope to see you back again soon.
Regards,
Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Elize V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tuinatmosfeer is verfrissend.

Ons algemene gevoel oor die verblyf is positief. Die bougainvillea-heining voor die kamers benodig 'n snoei. Verder voel ek dat die sitkamer deel van die oorspronklike akkommodasie moes wees, want die kamer was donker. Ons het egter eers die Saterdagmiddag toegang tot die sitkamer gekry nadat ons vir stoele vir twee gaste gevra het. Ek kon sien dat die gaste in die aangrensende kamer wel toegang tot hul sitkamer gehad het. Indien die buitedeur van die sitkamer nie gebruik mag word nie, moet dit so aan die gaste deurgegee word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Hi Terence,
Thank you for your review and response, and we are pleased your general feeling is positive.
The lounge attached to the garden room is new. It was only upgraded to a suite in the week you stayed, the lounge was not yet officially open, as the lighting had not yet been installed, nor the artwork.
We have also now improved the lighting in the room, so thank you for that feedback and the lounge is open to the room.
We hope to see you again soon.

Fiore Greyton Accommodation
Petro O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurige, netjiese verblyfplek, ongelukkig langs die kombuis en sy geluide.

Die verblyfplek het op die eerste oogopslag aan ons vereistes voldoen. Die ontvangs was hartlik en vriendelik, die ligging, baie goed. Ongelukkig was ons kamer direk langs die restaurant se kombuisopwasplek en is ons gesteur in ons middagslapie wat ons baie nodig gehad het. Ook was daar geen TV in ons kamer, of toegang tot 'n openbare TV toe ons die aand wou kyk nie. Die ingeslote ontbyt was lekker en die ligging van die restaurant in die tuin is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Petro. Ons sal definitief inkyk daarop om 'n plan te maak met die geraas en ook die TV. Buiten dit, is ons bly julle het dit geniet en sien daarna uit om julle hopelik weer te sien in die toekoms.

Fiore Greyton Accommodation
Johan M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne wegbreeknaweek met genoeg om te doen.

Ons was aangenaam verrras met die ruimte en die feit dat daar volledige kombuis tot ons beskikking was. Ons is hartlik verwelkom deur ons gasheer en die diens was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Thank you for your feedback Johan and pleased we could be of service. We look forward to your next trip.

Fiore Greyton Accommodation
Francilene B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francilene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek vir tuinliefhebbers.

Die verblyf was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Francilene. One verblyf is nou opgegradeer en ons hoop om julle weer to sien. Alles van die beste en vriendelike groete. Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Tersia K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n netjiese, skoon plekkie met al die nodige vir 'n baie aangename verblyf.

Die eenheid is skoon en baie netjies. Die bed slaap baie lekker. Ons is vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiore Greyton Accommodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Tersia. One verblyf is nou opgegradeer en ons hoop om julle weer to sien. Alles van die beste en vriendelike groete. Andrew

Fiore Greyton Accommodation
Vanaf
R1 325
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 325
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 325
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 10, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MThjYWRiLTQwMGMtNDYwNC1hZDAzLWJlZWYwYzFkNzM1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 325 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 10 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.052127285425 19.605214862357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem