Greyton Akkommodasie by Fiore | LekkeSlaap
+117

Fiore

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Fiore
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Werner C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C
Enkelreisiger

Great.

Baie goeie ontvangs en vriendelik mense.

Fiore's terugvoer

Thanks for the great review, Werner. We hope to see you back again on your next trip to the area. All the best.
Kind Regards,
Andrew

Fiore
Peter D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

See stars.

Fiore's terugvoer

Thanks so much for the fantastic review, Peter. We are pleased you enjoyed your stay and what we have to offer here. Much appreciated and we hope to see you back again soon.
Regards,
Andrew

Fiore
Terence V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tuinatmosfeer is verfrissend.

Ons algemene gevoel oor die verblyf is positief. Die bougainvillea-heining voor die kamers benodig 'n snoei. Verder voel ek dat die sitkamer deel van die oorspronklike akkommodasie moes wees, want die kamer was donker. Ons het egter eers die Saterdagmiddag toegang tot die sitkamer gekry nadat ons vir stoele vir twee gaste gevra het. Ek kon sien dat die gaste in die aangrensende kamer wel toegang tot hul sitkamer gehad het. Indien die buitedeur van die sitkamer nie gebruik mag word nie, moet dit so aan die gaste deurgegee word.

Fiore's terugvoer

Hi Terence,
Thank you for your review and response, and we are pleased your general feeling is positive.
The lounge attached to the garden room is new. It was only upgraded to a suite in the week you stayed, the lounge was not yet officially open, as the lighting had not yet been installed, nor the artwork.
We have also now improved the lighting in the room, so thank you for that feedback and the lounge is open to the room.
We hope to see you again soon.

Fiore
Petro O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurige, netjiese verblyfplek, ongelukkig langs die kombuis en sy geluide.

Die verblyfplek het op die eerste oogopslag aan ons vereistes voldoen. Die ontvangs was hartlik en vriendelik, die ligging, baie goed. Ongelukkig was ons kamer direk langs die restaurant se kombuisopwasplek en is ons gesteur in ons middagslapie wat ons baie nodig gehad het. Ook was daar geen TV in ons kamer, of toegang tot 'n openbare TV toe ons die aand wou kyk nie. Die ingeslote ontbyt was lekker en die ligging van die restaurant in die tuin is pragtig.

Fiore's terugvoer

Dankie vir die terugvoering Petro. Ons sal definitief inkyk daarop om 'n plan te maak met die geraas en ook die TV. Buiten dit, is ons bly julle het dit geniet en sien daarna uit om julle hopelik weer te sien in die toekoms.

Fiore
Johan M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne wegbreeknaweek met genoeg om te doen.

Ons was aangenaam verrras met die ruimte en die feit dat daar volledige kombuis tot ons beskikking was. Ons is hartlik verwelkom deur ons gasheer en die diens was uit die boonste rakke.

Fiore's terugvoer

Thank you for your feedback Johan and pleased we could be of service. We look forward to your next trip.

Fiore
Francilene M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francilene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek vir tuinliefhebbers.

Die verblyf was aangenaam.

Tersia K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n netjiese, skoon plekkie met al die nodige vir 'n baie aangename verblyf.

Die eenheid is skoon en baie netjies. Die bed slaap baie lekker. Ons is vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel. Ontbyt was heerlik.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 10, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MThjYWRiLTQwMGMtNDYwNC1hZDAzLWJlZWYwYzFkNzM1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 10 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.052127285425 19.605214862357
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za