Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fiori Rosa

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Fiori Rosa
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gerda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap was skoon en netjies.

Ja, pleak was skoon, netjies, veilig en gerieflik. Alles gehad wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B
Enkelreisiger

Friehdly and convenient.

Clean, comfortable room. Hostess very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ami D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ami D

Pleasant, neat and peaceful.

Neat and modern. Owners were very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shihaam B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shihaam B
Besigheidsreis

Friendly staff and clean.

The staff is very friendly. The room was always clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met vriende

Lekkerrrrrr.

Baie lekker gebly. Aangenaam verras met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriedelik, persoonlik en netjies.

Herstel van die badkamerdeur se slot sal privaatheid baie help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys K
Enkelreisiger

Baie gerieflik en bekostigbaar.

Akkommodasie voldoen aan die vooraf gekommunikeerde vereistes en dit is al wat belangrik vir my persoonlik is. Gasvryheid het definitief nie ontbreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grete P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grete P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby aan eetplekke, gasvrou behulpsaam, lekker geslaap met lugversorging aan.

Veilige parkering, gasvrou beskikbaar en behulpsaam, naby aan eetplekke, maklik gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie V
Enkelreisiger

Baie welkom gevoel en eienaars is regtig ingestel om hul gaste tevrede te stel.

Voel net hulle kan alles toets om seker te maak alles is in orde - rede is omdat ek geen warm water gehad het nie, want die gasbottel was leeg en hulle het dit nie geweet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fiori Rosa se terugvoer

Weereens jammer oor die gasbottel. Soos ek reeds gesê het, plaas het jy ons dadelik laat weet dan kon ons dit summier geruil het, aangesien ons op die perseel bly. Nietemin ons hoop ons sien jou binnekort weer. Groete.

Fiori Rosa
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Pienaar-singel 21, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb0a04009a9ed48eb35b7c5fe6ec3f4b7370a516391bac8902f2b62d272deedc9c6eb504f79807daae2167ae66a85adcbae2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 21 Danie Pienaar Crescent Pentagon Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.078004064843 26.221231224537
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem