Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Firefly Eco Lodge

Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 1 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouda-laan 1311, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R950 R570 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Firefly Eco Lodge is in ’n woud in Leisure Bay, Port Edward, op die suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is in 'n 9 hektaar-woud en daar is ’n privaat dam en kleinwild by die lodge, soos duikers, bosbokke, ’n likkewaan, bosvarke en verskeie voëls, insluitend visarende, singvalke en uilarende. Dit is 'n paradys vir voëlkykers.

Verblyf word in 5 houthuise en 1 tentsuite gebied. Elke kamer het ’n gerieflike bed, ’n badkamer met ’n bad en/of stort, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit ’n swembad, troeteldiere indien daar vooraf reëlings getref word, ’n wasgoeddiens, tweedehandse winkel op die perseel en selfsorggeriewe in. Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, joga, meditasie en swem in.

Dit is naby gholfbane soos San Lameer en die Wild Coast Sun. Dit is minder as 'n kilometer vanaf plaaslike, skoon strande.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Firefly Eco Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nathalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 3

Ligging

  • Barracouda-laan 1311, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Firefly Eco Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouda-laan 1311, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35ec6ab4861ee5cd7bc3a5f331f03785756ee0aa4fc3561c9b141aab462e3dcac5edffc2493db99bdcf3ca461fc27d228e9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R570 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1311 Barracouda Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.0139835 30.2439709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem