Firefly Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dikkop-straat 7, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Firefly Cottage is 'n gesellige eenheid aan die voet van die Outeniekwaberge en grens aan die Katberg Natuurreservaat. Dié ligging is perfek vir gaste wat die Tuinroete wil verken.
Die eenheid is langs die hoofhuis, maar heeltemal privaat met sy eie ingang en veilige parkeerplek. Die kothuis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n bad het.
Die kombuis is volledig met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis spog met groen woude van die Katrivier Park wat gaste vanaf hul privaat stoep en braai-area kan bewonder.
Slaapplek
’n Bespreking by Firefly Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Dikkop-straat 7, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Firefly Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Eden George George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dikkop-straat 7, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom