Gordonsbaai Akkommodasie by Firlands Farm Cottage Nr 2 | LekkeSlaap
+8

Firlands Farm Cottage Nr 2

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Firlands , Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Firlands Farm Cottage Nr 2 is op 'n bekoorlike kleinhoewe tussen Gordonsbaai en Somerset-Wes. Dis in die Helderbergstreek, 50 km vanaf Kaapstad geleë en die omgewing is ideaal vir diegene wat van natuurskoon, wyn, heerlike kos en opwindende besienswaardighede soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town hou.

Dié eenslaapkamer-eenheid is reg langs die eienaar se woonhuis maar het 'n privaat ingang. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis en -leefarea het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en basiese kombuisgereedskap. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea en 'n klein badkamer. Daar is parkeerplek op die perseel en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Besoekers kan die lieflike strande geniet en 'n verskeidenheid watersportsoorte, soos swem, branderplankry, snorkel, sonbaai, bootry en visvang beoefen. Daar is ook wynlandgoedere, natuurreservate, gholfklubs en historiese geboue om te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Firlands Farm Cottage Nr 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Firlands Farm Cottage Nr 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • N2, Firlands , Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Firlands Farm Cottage Nr 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Firlands , Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkJzuPowuTme5EZaZ8yvYxl6OMmTnrycAiUt4LRX9TzJXec2BrJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 N2 Firlands 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.132771365883 18.888010333944
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za