Suidelike Voorstede Akkommodasie by Fir-Lea Guest Room | LekkeSlaap
+22

Fir-Lea Guest Room

Gastekamer
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Leef-area gedeel met eienaar/bestuurder
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastekamer is ruim met greinhoutvloere en 'n antieke geelhout-lessenaar en stoel. Ekstra pakplek word voorsien deur die eikehout-laaikas en groot hangkas. Die kamer is goed belig en bied 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefruimtes wat die kombuis, badkamer, opwaskamer en sitarea, sowel as 'n braai-area en die tuin insluit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Die kombuis is 'n gemeenskaplike ruimte en gaste word dus versoek om asb. skoon te maak nadat hulle dit gebruik het. Die badkamer is 'n gemeenskaplike ruimte, en gaste word dus versoek om dit skoon te maak na gebruik. Rook is verbode in die huis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mellville-weg 16, Plumstead, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl1qPN4RCNIqXLYqWt57wjZIMie4qqz6TY3GNg6FUzYo9VRIDwf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 16 Mellville Road Plumstead 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.024993306981 18.470066468717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za