Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

First Group Hastings Hall

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastings-straat 12, Tamboerskloof, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

First Group Hastings Hall is 'n selfsorgwoonstel wat nady Kaapstad Middestad geleë is en is die ideale basis vanwaar gaste dié lewendige stad kan ervaar. Besoek talle boek- en antiekwinkels en loer gerus is by die koffiewinkels in. Hier kan gaste ook aktiwiteite soos voetslaanpaaie, watersport of wynroetes verken. Die woonstel is gerieflik ingerig, veilig en sentraal en daarom 'n top-keuse vir diegene wat hul lyf toeris is Kaapstad wil hou.

Verblyf word in selfsorgwoonstelle van 1 of 2 slaapkamers aangebied. Elke woonstel het 'n privaat badkamer, 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Die woonstelle word daagliks skoongemaak en daar is 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 822

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hastings-straat 12, Tamboerskloof, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastings-straat 12, Tamboerskloof, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlNGZiMWExLTNmMGItNDkwNC04NmM4LWE3ODY4MDlkMWNmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 12 Hastings Street Tamboerskloof 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.931416620703 18.404174452779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem