LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fisant and Tobie | LekkeSlaap
+23

Fisant and Tobie

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 1, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Fisant and Tobie is in die kusdorpie Agulhas en bied selfsorgverblyf aan 3 gaste net 250 m van die strand af.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Tobie het 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied en Fisant is 'n oopplan-eenheid wat slaapplek aan 8 gaste bied.

Tobie het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, 'n tweeplaatstofie, 'n oondjie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, en daar is 'n eetarea. Die leefarea het 'n TV met DStv en gaste kan voor die kaggel ontspan. WiFi is ook beskikbaar.

Fisant is 'n oopplan-eenheid met 2 semi-privaat slaapkamer, kombuisie, leefarea en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggroote-bed.

Buite is daar braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak, en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Agulhas bied staproetes en restaurante, asook besienswaardighede soos Kaap Agulhas, die Quoin Point-vuurtoring en die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Fisant and Tobie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kortstraat 1, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisant and Tobie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 1, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhMzVjMTljLWFkM2ItNDlmMy1iOGYzLTY4MzI1ODg0ZWQ4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 1 Short Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.822416 20.014355
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!