Fisantespoor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fisantespoor is 'n dubbelverdiepinghuis in Witsand met slaapplek vir 6 gaste. Dit is stapafstand vanaf die strand.

Die trappe na die perseel is steil. Die boonste verdieping het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is 'n sitkamertjie en kombuisie, asook 'n badkamer met 'n bad. Die dek-area kyk oor die see uit met 'n uitstekende uitsig.

Die onderste verdieping het 'n slaapkamer, badkamer, sitkamer en kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. n Volledig toegeruste kombuis met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas met vrieskas, vierplaatstoof met 'n oond en mikrogolfoond is beskikbaar. Die sitkamer het 'n binnebraai-area, 'n tafel met stoele en 'n TV.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste, 'n badkamer en wasgeriewe. 'n Volledige kombuis met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas met vrieskas, vierplaatstoof met 'n oond en mikrogolfoond is beskikbaar.

Buite is braaigeriewe en parkeerplek. Die motorhuis is nie deel van die huis nie.

Fisatespoor is net 'n paar meter van die strand af en bied gedeeltelike see-uitsigte. Dit is naby aan die paadjie wat na die strand en getypoel loop, ideaal vir kinders.

Slaapplek

'n Bespreking by Fisantespoor sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fisantespoor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false