LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fish Eagle Bay | LekkeSlaap
+16

Fish Eagle Bay

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Fish Eagle Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elzabe B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe B
Gesin met tieners

Perfek, heerlik, ruim, 5-ster.

Wat jy sien is wat jy kry. Diens was flink deur agent en eienaar.

Ruaan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en gemaklik, puik geleë.

Alles wat 'n gesin nodig het vir my heerlike vakansie. Eienaar is gasvry en vriendelik.

Sybrand C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand C
Gesin met tieners

Gesellig, skoon, waarde vir geld met alles wat mens nodig het om lekker te kuier en ontspan!

Ons het heerlik op die oewer van die Keurboomsrivier gekuier. Die kinders kon op die rivier kano terwyl ons op die stoep kon sit en hulle dophou. Die eienaar was baie gasvry en het moeite gedoen om die DStv wat nie wou werk nie weer geaktiveer te kry. Die beddens het heerlik geslaap en linne nuut en silwerskoon. Ons kon by die bootklub langsaan lekker burger en chips eet! Ons sal beslis Fish Eagle Bay aanbeveel en hoop om weer daar te gaan bly!

Fish Eagle Bay's terugvoer

Dear Sybrand,

It was a pleasure to have you using our home. I am so very glad you had a great time.

Have a wonderful 2019.

Regards,
Debbie

Fish Eagle Bay
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Keurboomstrand, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmYTViMDU3LWNmODAtNGE0Mi1hZmY0LTA0MjZjNGQzZGZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 N2 Keurboomstrand 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.009412 23.396736
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!