LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fish Eagle Cottage | LekkeSlaap
+20

Fish Eagle Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle-rylaan 582, Chintsa-Oos, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Fish Eagle Cottage is in die rustige kusdorpie, Chintsa geleë en is 'n gewilde vakansiebestemming vir gesinne. Die huis is sowat 1,5 km vanaf die strand en in dieselfde straat as die plaaslike winkels en restaurante.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis het 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike sitplek en pragtige uitsigte oor die see.

Chintsa is bekend vir sy gematigde klimaat en is die ideale vakansiebestemming regdeur die jaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Eagle Cottage sluit in:

Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Fish Eagle Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Fish Eagle-rylaan 582, Chintsa-Oos, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fish Eagle Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cintsa Wildekus Oos-Kaap
Vanaf R2 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle-rylaan 582, Chintsa-Oos, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmMWY4Njk3LWQ0MmItNDEyYS05NGIwLWFiMjZiN2E3YTE2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 582 Fish Eagle Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.818768 28.114712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!