LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fish Eagle Cottage | LekkeSlaap
+111

Fish Eagle Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Fish Eagle Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carla B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Dit was by verreweg die lekkerste naweek ooit. Dee en Jono se gasvryheid is besonders, pragtige akkommodasie, en die uitsigte is asemrowend. Ons het klaar besluit ons gaan beslis weer 'n draai maak.

Fish Eagle Cottage se terugvoer

Thanks so much for your lovely review. Look forward to your return.

Fish Eagle Cottage
Rudi B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Saam met vriende

Relaxing and peaceful.

Had a really relaxing time at Fish Eagle Cottage. The views are incredible and the fire place at night is an absolute winner!

Ulrica G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrica G
Saam met vriende

Ons het 'n troue in die area bygewoon.

Baie mooi plek en die uitsigte is mooier as 'n prentjie! Deirdre en haar man het ons van die begin af tuis laat voel. Ons sal hulle enige dag weer besoek!

Fish Eagle Cottage se terugvoer

So glad you had a great stay with us. Lovely to meet you all. Until next time.

Fish Eagle Cottage
Daleen K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Enkelreisiger

Privaatheid en ’n goed toegeruste kombuis. Pragtige uitsigte.

Fish Eagle cottage is 'n ware juweel in die Middellande. Die gashere is vriendelik en behulpsaam. Hier kan mens jou verlustig in die pragtige natuurskoon en rus na liggaam en siel.

Amelia B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en wooneenheid, wonderlike ondervinding.

Die eenheid by Fish Eagle cottage was pragtig, skoon en uitgerus met alles wat nodig mag wees. Die stilte en uitsig was besonders en die gasheer en gasvrou was baie verwelkomend. Ons het die tydjie daar terdeë geniet.

Fish Eagle Cottage se terugvoer

Thank you so much for your lovely review Amelia. So glad you and your family had such an awesome time.

Fish Eagle Cottage
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kambergweg, Misty Ledges 5, Vaalekopvallei, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA809b7d21b3d2570a7c04647ed67ff06872a0dbf7008eedbffc65391dbfda14edac4810f47057da19a86335405bc53d3275f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Kamberg Road 5 Misty Ledges, Vaalekop Valley 3301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.331666666667 29.91875
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!