Nottingham Road Akkommodasie by Fish Eagle Cottage | LekkeSlaap
+96

Fish Eagle Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kambergweg, Misty Ledges 5, Vaalekopvallei, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fish Eagle Cottage is in die Misty Ledges-kompleks in Rosetta geleë, 'n prentjiemooi dorpie in die Natalse Middellande. Daar is verskeie bekoorlike dorpies met trou-venues, restaurante, kafees, plattelandse doendinge, wildreservate, avontuur-sport, foreldamme, historiese landmerke en unieke kuns in die Midlands Meander.

Verblyf word in 'n gedeeltelike grasdakkothuis gebied met slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Dié huis bied 'n asemrowende uitsig oor die Spring Grove-dam en Giant's Castle. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied 'n pragtige uitsig oor die dam. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en ’n en suite-badkamer. Albei kamers het 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer is apart van die hoofslaapkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus met die nodige toebehore om maaltye te kook en daar is 'n aparte opwasarea. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n sitarea met 'n kaggel en 'n lieflike uitsig. Die kothuis het ook gratis WiFi en 'n braai-area.

Die kothuis bied uitstekende voëlkykgeleenthede en staproetes, en gaste kan voëlkyk en fietsry in die omliggende area geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Eagle Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kambergweg, Misty Ledges 5, Vaalekopvallei, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kambergweg, Misty Ledges 5, Vaalekopvallei, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d1826a45f59f9a0149d8372a1d143620097019e0f0305ae7fff8699f4e483a33fcfa5e163c2b9829568e75c11eb609c8d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag (plek vir 4) Kamberg Road 5 Misty Ledges, Vaalekop Valley 3301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.331666666667 29.91875
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za