LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fish Eagle Cottage | LekkeSlaap
+20

Fish Eagle Cottage

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Fish Eagle Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Tini L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tini L

Gerieflike vakansie huis.

Huis is ruim vir ‘n groep van 8. Die 2 kamers op boonste verdieping is baie warm in die nag - sal goed wees as waaiers voorsien kan word. Die houttrappe na buite vanaf 1 kamer het instandhouding nodig - is gevaarlik los. Baie vriendelike en hulpvaardige agent tydens verblyf.

Christelle B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik daar gebly.

Die groen bome wat die huis omring met 'n uitsig oor die see gee dadelik 'n gevoel van vakansie.

Vanaf R2 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle-rylaan 582, Chintsa-Oos, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmMWY4Njk3LWQ0MmItNDEyYS05NGIwLWFiMjZiN2E3YTE2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 582 Fish Eagle Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.818768 28.114712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!