Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Log Cabin

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 44 resensies vir Fish Eagle Log Cabin
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek.

Baie stil en rustig. Het lekker vis gevang. Die eienaar gee baie aandag daaraan om seker te maak alles is reg voor aankoms en na die tyd om seker te maak mens is tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Christine,

Baie dankie vir die goeie resensie!

Dit beteken baie vir ons verdere bemarking van die eenheid.

Julle is enige tyd weer welkom!

Groete,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Johan T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Gesin met tieners

Rustig. Natuurskoon en by die rivier.

Baie lekker gebly en gerus. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat nodig is van kombuis, badkamer, kamers en stoep. Die gas yskas, stoof en braaier werk fantasties. Visvang is tops met karp, baber en geelvis wat gevang is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Johan,

Dankie vir die positiewe resensie!

Baie bly julle het so lekker gekuier. Julle is enige tyd weer welkom.

Wonderlike 2024 vir julle!

Charl

Fish Eagle Log Cabin
Arnold G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold G
Gesin met klein kinders

Rustige, privaat wegbreek in die natuur.

Heerlike privaatheid en rustigheid in die natuur langs die rivier. Die eenheid is goed toegerus. Die enigste ding wat ek sal waardeer om bygevoeg te word, is WiFi, want daar is nie ontvangs vir selfoonnetwerke nie, en jy moet ver ry om 'n goeie sein te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Arnold,

Dankie vir die goeie resensie.

Wil net laat weet dat hulle more ons sateliet internet installeer.

Groete,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Henry Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons wou gehad het!

Ons was 7 mense en die eenheid was gemaklik en toegerus met alles wat 'n mens nodig het, die kaggel in die eenheid werk baie goed en maak die plek lekker warm. As jy hou van visvang dan sal jy nie teleurgesteld wees met die geelvisse wat mens kan besig hou nie. Dit sal ideaal wees as die spasie langs die rivier groter gemaak kan word en die bosse en gebreekte bome verwyder kan word. Dit is 'n wonderlike plek! Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Henry,

Dankie vir jou positiewe resensie.

Jou voorstel om die area voor die eenheid verder skoon te maak is geldig en ons gaan beslis binnekort hieraan aandag gee.

Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.

Groete,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Chase M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chase M
Gesin met tieners

Great stay, beautiful location and peaceful.

A modest and very comfortable, rustic stay in beautiful surroundings. Everything is provided to enjoy your stay. A comfy bed, a hot shower and cold fridge. There's the gas braai as well as a Webber to enjoy if you don't want to cook indoors. Really loved our stay at Fish Eagle Log Cabin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Chase, thanks for your review. It is so good to know that you guys enjoyed yourselves and that our unit was instrumental in this regard. Keep well. Regards, Charl

Fish Eagle Log Cabin
Brenda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Rustige omgewing met alles wat jy nodig het.

Goed toegeruste verblyf. Wonderlike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Brenda, thank you so much for your positive review. So glad you had an enjoyable stay away from it all. Regards. Charl

Fish Eagle Log Cabin
Chris G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met vriende

Quiet and relaxing.

Well equipped cabin right on the banks of the Vaal river. We did not hear or see another person for the weekend, just what was needed. Passed experiences with units relying on gas have not been great but Fish Eagle's was excellent, the gas stove, fridge en geyser worked perfectly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Chris

So glad you enjoyed your stay and that you appreciated the exclusivity of the cabin as well as the "off the grid" use of effective power.

Keep well.

Charl

Fish Eagle Log Cabin
Elize V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A weekend stay was amazing and felt like a holiday.

Very quiet and peacful. What an amazing break only a few hours away from Joburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Elize, so glad you had a great time. That is exactly what our aim is. To get people away from the "rat race", where they can enjoy nature and recharge their batteries.
Regards,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Shereen P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Shereen P

Had a lovely weekend away.

The cottage was very well equipped and had everything we needed. The phone charging station does not work and only 1 bedroom has a double bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Shereen,

Glad you had a pleasant stay!

Thank you for pointing out that the phone charging station is not working.

With regards to the lack of a second double bed, we have experienced that most visitors require only one double bed and if they so wish, they can put the single beds together in the second room.

Regards,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Jaco D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

Place was neat on arrival. The gas fridge took a while to get cold and too freeze our meat. There are monkeys that sometimes come and visit. Be vigilant that they will go inside if they get the opportunity. Solar lights light up the place at night and the battery seems not to last through out the night, as it all went dark late at night around 22:30. There was a 12V USB port to charge phones. Would’ve liked if there was a 240V plug to charge laptop to have an option to watch at least a movie, as there is no TV available. Figuring out the right temperature for the gas geyser for the shower can be a bit tricky. Braai area at the bottom next to the river was nicely located. Waking up in the morning, going out on the deck and seeing the river in-front of you is priceless. The quietness and sounds of nature is absolutely amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Thanks for your review, it is greatly appreciated!

We are in the process of adding an additional deep cycle battery, thereby increasing the power provision.

Yes, the monkeys can be a bit of a nuisance, and as you say they have to be watched.

It is very strange that the fridge was not cold enough on your arrival as the fridge is activated the night before the guests arrive. I will find out what the reason was.

Thanks again for your constructive comments.


Fish Eagle Log Cabin
Carla E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

Rustig en n lekker wegbreek.

Baie lekker gekuier, nie eers agtergekom dat daar nie elektrisiteit is nie. Bonus dat ons die honde kon saamneem. Beveel definitief aan. Baie netjies en lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Carla,
Baie dankie vir jou mooi woorde!
Dit is wonderlik vir ons wanneer besoekers dit so geniet!
Groete,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Maarten J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten J
Saam met vriende

Rustig en stil en te midde in die natuur.

Ruim houthuis met slaapplek vir 8 (+1) Twee badkamers en 'n wonderlike kaggel. Alles werk met gas en lig word verskaf met sonkrag. Pragtige uitsig oor die rivier en omgewing vanaf die hout dek voor die leefarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Maarten,

Baie dankie vir die goeie resensie!

Hoop ons sien julle binnekort weer.

Fish Eagle Log Cabin
Christo C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker gewees, mooi omgewing en gemaklik gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Magda C
Gesin met tieners

Wel uitgerus na die naweek!

Sonkrag is 'n baie goeie idee. Let wel as een lig vir langer as 'n halfuur aanbly in die aand. Geen visse gevang nie. Maar die naweek was baie rustig en het 'n lekker atmosfeer. Die houthuis kort bietjie aandag. Gasbraai op die dek is vreeslik vuil binne. Ons was mal oor die kaggel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Conrad,

Dankie vir die resensie!

Ook dankie vir die punte uitgelig........ons werk reeds daaraan.

Groete,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Yolanda A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek vol pret.

Dit was ongelooflik lekker! Ons het so lekker visgevang, 23 karp van 2,5 - 3,6 kg. Ons was privaat, niemand het ons gepla nie. Die stilte was lekker, die cabin is skoon met soveel spasie. Als wat jy nodig was daar. Ons honde het lekker gespeel op die gras en dit vreeslik geniet in die rivier. Dit is die ideale plek om te gaan rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie!
Ons is baie bly julle het dit so geniet!

Fish Eagle Log Cabin
Carin R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin R
Gesin met tieners

Wonderlik!

Sal wel 'n muurprop waardeer. Selfoon-charger-stasie het nie gewerk nie. Pragtig toegerus! Lieflike deck, middagson wel nogals kwaai - sambreel miskien.? Wonderlike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Dankie vir you goeie resensie sowel as voorstelle. Ons kyk beslis daarna!

Fish Eagle Log Cabin
Johan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Gesin met tieners

Rus vir jou siel.

Lieflike plek langs die rivier. Net wat ons nodig gehad het. Alles was netjies en skoon. Lieflike uitsig oor rivier. Baie privaat en stil. Net wat nodig is as jy wil wegkom van die stad se gejaag en rustig wil wees. Sal vir seker gereeld gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi weer Johan,

Baie dankie vir die resensie en die mooi woorde!

Julle is enige tyd weer welkom!

Charl

Fish Eagle Log Cabin
Ria B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria B
Saam met vriende

Mooi natuurskoon en rustigheid is goed vir die siel.

Visgebied te klein. Toegang tot die visgebied is baie ongemaklik en steil. Groter vrieskas/yskas benodig. Nuwe bad/badskilfer nie goed vir vel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Ria,

Dankie vir die terugvoer,ek waardeer dit opreg!

Ons het eintlik onlangs die visgebied groter gemaak, maar ek stem saam dat dit tans nog ongemaklik is, so ek sal aandag daaraan gee. n Groter gasyskas is moeilik om te bekom, so ek oorweeg dit om n gasvrieskas by te voeg. Die bad moet oor "ge-enamel" word,.ek werk tans daaraan.

Weereens dankie en ek is bly julle het julle verblyf geniet!

Groete,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André O - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies en rustig.

Ons het ons inkloktye verkeerd gehad en 2 ure te vroeg opgedaag, daar was vir ons gou gereël en die eenheid was vir ons oopgesluit sonder enige probleme. Kaggel was heerlik en snoesig, ek en my vrou het dit vreeslik geniet en kon goed uitrus. Beveel plek aan vir enige iemand wat wil wegbreek vir 'n naweek en gaan rus. Dankie Charl, sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Andre,

Baie dankie vir die resensie.

Dit beteken vir ons baie wanneer gaste ons eenheid so geniet en ons diens waardeer.

Julle is enige tyd weer welkom.

Charl

Fish Eagle Log Cabin
Lucille M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lucille M
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gekuier by Fish Eagle Log Cabin, en sal dit beslis oorweeg om terug te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Lucille,

Ek is baie bly julle het lekker gekuier!

Julle is enige tyd welkom om die eenheid weer te besoek.

Groete,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Heili Z - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heili Z
Gesin met klein kinders

Loved the cabin - peaceful, quite and beautiful surroundings!

The Cabin is very private and really off the grid. Winter is cold but the fireplace inside is amazing! Love this place and will definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hou van die kothuis- rustige, mooi en pragtige omgewing!

Die kothuis is baie privaat en regtig onafhanklik van Eskom-krag. Die winter is koud, maar die kaggel binne is lekker! Hou van hierdie plek en sal beslis terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Heili,

So glad you enjoyed the unit!
Yes, the fireplace is great in winter. Interesting fact is that the unit was actually built around the unit!
That's what Fish Eagle Log Cabin all about.......getting away from it all!

Regards,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Lindie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Wat 'n heerlike wegkruip-rusplek.

Fish Eagle Log Cabin is 'n wonderlike plek om te rus omring deur ons pragtige Suid Afrika natuur. Die rivier dra by tot 'n kalmte en mens kan nie anders as om heeltemal te ontspan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Lindie.

Julle is enige tyd weer welkom.

Groete,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
George D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D
Saam met vriende

Lieflike plek vir vriende om af te skakel sonder enige steuringe.

Fish Eagle Log Cabin se ten volle toegeruste eenheid maak dit ideaal vir 'n wegbreek vanuit die stad sonder om jou oor enigiets te bekommer. Ons het lekker vis gevang met geen steuring, behalwe die blou apies wat kan lol as kos nie toegemaak is nie. Geen tv - maar dit was ideaal vir ons. Twee van die enkelbeddens se matrasse is bietjie deurgelê. Charl die eienaar het vinnig geantwoord op enige navrae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi George,

Dankie vir jou waardevolle terugvoer.
Ek is bly julle het lekker gekuier, maar ek gee onmiddelik aandag aan die aspekte wat jy genoem het.

Groete,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Estelle C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige uitspanplek.

Ek sal beslis aanbeveel. Alles wat mens benodig is voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Estelle,
Ek is baie bly julle het so lekker gekuier in die natuur en dankie vir die mooi woorde!
Groete,
Charl
Fish Eagle Log Cabin

Fish Eagle Log Cabin
David B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David B
Gesin met tieners

Pragtige natuur met billike geriewe.

Die kuier was heerlik. Daar was vreemde geluide in die aand op die boonste vlak, vermoedelik vlermuise, wat rustigheid effe bederf het. Die huis is prakties en billik toegerus. Baie dankie vir mooi herinneringe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bok E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die ligging is uitstekend, heeltemal off the grid, baie lekker gewees, kan hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Bok

Baie dankie vir die mooi woorde.

Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet.

Charl

Fish Eagle Log Cabin
Charl J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charl J
Saam met vriende

Was baie lekker en ontspannend.

'n Kragpunt sal baie help. Geen selontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Heerlik rustig so teen die rivier met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gekuier en in die rivier baljaar. Alles wat nodig is was beskikbaar en die eienaar het ekstra moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die buiteligte en een boonste kamerlig was buite werking wat net herstel moet word maar verder het ons alles positief en verrykend beleef. Baie dankie! Ons sal graag in die toekoms weer daar gaan uitspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Beste Petro,

Baie dankie vir jou mooi woorde, ek is bly julle het dit geniet. Ek sal dringend aandag gee aan die buiteligte en die een boonste lig. Ek vra om verskoning dat hulle buite werking was!

Selfoon ontvangs is wel beperk, alhoewel die Vodacom sein in plekke nogal sterk is.

Groete,
Charl

Fish Eagle Log Cabin
Simone O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone O
Saam met vriende

Relaxing weekend.

We had a great and relaxing weekend away with friends. The Cabin is well equipped with everything you need. We loved the location and tranquillity. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Dear Simone,

Thank you so much for the trouble to send a review and your kind words, it means a lot! I am glad you found everything to your satisfaction.

Please visit us again!

Regards,
Charl
Fish Eagle Log Cabin

Fish Eagle Log Cabin
Petro V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Gesin met tieners

Uitgerus!

Dit was weereens baie lekker gewees, die vorige keer wat ons daar was, was dit net ons gesin van 4 en hierdie keer was ons 'n vol pakkie van 10 gewees en niemand was in mekaar se pad nie, so ongeag die hoeveelheid, die cabin is toegerus daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Petro,
Baie dankie vir die moeite om hierdie skrywe te doen en dankie vir die mooi woorde. Ek is so bly wanneer mense die plek se uniekheid waardeer!
Groete,
Charl
Fish Eagle Log Cabin

Fish Eagle Log Cabin
Alba J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba J
Gesin met klein kinders

Baie geniet!

Lekker gerus en die stilte geniet! As jy wil rus is hierdie die plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Alba,
Ek is so bly julle het dit geniet en dankie vir die mooi woorde!
Charl
Fish Eagle Log Cabin

Fish Eagle Log Cabin
Frieda V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frieda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek!

Perfekte ligging langs die rivier. Kaggel in sitkamer en slaapkamer terselfdertyd, was groot bederf. Alles baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Frans,
Ons is baie bly julle het dit so geniet en dankie vir die positiewe terugvoering!
Groete,
Charl
Fish Eagle Log Cabin

Fish Eagle Log Cabin
Cynthia O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die kort rukkie wat ons daar vertoef het was dit uitstekend.

Ongelukkig was ons tyd beperk en kon nie die omgewing waardeer en verken nie. Sou langer wou bly. Uitstekend: wat meer kan ons sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Cynthia,
Ek is so bly julle het dit so geniet en dankie vir die positiewe terugvoering!
Groete,
Charl
Fish Eagle Log Cabin


Fish Eagle Log Cabin
Amanda H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda H
Saam met vriende

Lekker wegbreek!

Was 'n baie lekker naweek gewees, net heeltemal te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagle Log Cabin se terugvoer

Hi Amanda,
Ek is so bly julle het dit so geniet n dankie vir die positiewe terugvoering!
Groete,
Charl
Fish Eagle Log Cabin

Fish Eagle Log Cabin
Petro V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig gewees!

Dis van die min plekke waar ons al gebly het dat die blyplek lyk net soos wat dit geadverteer word. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel... Baie netjies, ten volle toegerus met alles en 'n skitterende plek as jy tyd saam familie en vriende wil spandeer... Sal definitief weer daarvan gebruik maak! Sal net iets kan aanbeveel dat as die vrouens wil mooi maak en hare blaas sal 'n klein spieëltjie handig te pas kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese 2 dae.

Pad aanduiding kon net meer spesifiek gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker geslaap. Die rustigheid was heerlik.

Met ons aankoms was alles skoon en netjies. Ligte het alles gewerk tot en met ons tweede nag, toe het ons probleme gehad, maar ons het die eienaar gekontak en hy het gesê hy sal dit uitsorteer. Verder moet ons sê dit is 'n heerlike rustige plek en mens kan lekker visvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D
Gesin met tieners

'n Pragtige en ruim houthuis met 'n warm atmosfeer!

Dit was 'n heerlike, lekke en rustige wegbreek gewees. Die omgewing is fantasties met die rivier. Ons het dit baie geniet en sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie S
Gesin met tieners

'n Ongelooflike paar dae wat ons vir altyd sal onthou.

Ek wil net baie baie baie dankie sê vir â??n onvergeetlike naweek wat ons as gesin saam met die Oumas by â??Fish Eagle Log Cabinâ? kon spandeer. Almal het dit ongelooflik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

'n Fantastiese en rustige tyd daar deurgebring.

Baie mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jadine V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jadine V
Gesin met klein kinders

Relaxing time with nature.

Stunning wooden cabin secluded between the trees nestled in the woods right next to the river. We had a wonderful time enjoying nature and unwinding from City Life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula D
Gesin met tieners

Wow, enjoyed every moment

Thanks for a wonderful, restful, stay. We enjoyed every moment and definitely will be coming back for a longer stay next time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D

Good value

Great log cabin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 4, Kromdraaiplaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce0065233f10db194325770be31f1a554e5dc36997bd7c3fec4113997ab4a4a3f51a265152d6c8c9eba313e6a21b282f0f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 44 5 1 5 Part 4 Farm Kromdraai 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.949184099751 27.185094952584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem