LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fish Eagles Home | LekkeSlaap
+21

Fish Eagles Home

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mei 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellow Wood-rylaan, Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 333 R4 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fish Eagles Home is 'n selfsorghuis in die Zimbali Coastal Resort. Die landgoed spog met 'n verskeidenheid doendinge, 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa, privaat strand en nog meer.

Dié ruim vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamer. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus om maaltye voor te berei en het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die kombuis het ook glas stapeldeure wat na 'n binnehof lei. Die leefarea langsaan lei na 'n veranda en 'n groot tuin waar gaste van die braaigeriewe kan gebruik maak. Die huis het 'n dubbelmotorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie.

Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos swembaddens, tennis- en vlugbalbane. Die oord spog met 'n paar kroeë, 'n koffiewinkels, doendinge vir kinders, en 'n troue- en konferensie-venue wat gehuur kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Eagles Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Yellow Wood-rylaan, Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R5 333
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
was R5 333
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellow Wood-rylaan, Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9Imnc7764XtksuEkMSfudNmaCMgBL4U24F5dPQoOqH6JY0rbhQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R5 333, nou Vanaf R4 800  per nag (plek vir 8) Yellow Wood Drive Zimbali Coastal Resort 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.545849331395 31.191770495701
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!